12.8 C
George
spot_img
HomeLifestyle

Lifestyle

Die Chery en die In-ry

Dit het ek nou glad nie verwag nie. Hier, op die R63 buite Graaf Reinet op die Jansenville pad, seker so 10km uit die dorp, is ‘n In-ry! Lewensgroot staan die skerm langs die pad. Die hek is oop en ek ry in. die...

Is jy ‘n Hardegat Biker?

Het jy ‘n nuwejaars voorneme? Wel, as jy ‘n motorfiets het behoort een van daai voorneme te wees om meer te ry. Dit is ten minste ‘n haalbare voorneme en boonop lekker om te doen! Die ideale geleentheid om hierdie voorneme mee af te skop...

David en Goliat, Jimny vs Jeep

Toe die nuwe Jeep Gladiator bekend gestel is, is dit beskryf as die grootste viertrek in SA. Aan die ander kant van die spektrum maak die Suzuki Jimny sy stem dik as die kleinste hardebaard viertrek. Ons het besluit om die twee voertuie Sederberge...

Ignis en die Blomme

Jy wil wat? Ek wil Hel toe ry met die Ignis. Hoekom vat jy nie die bakkie nie? Want die Ignis maak ‘n beter storie! So het ons Ignis avonture begin. Die parmantige buksie lyk nie net soos ‘n sportnuts nie. Sy 180mm grondvryhoogte gekombineer...

Die dinge wat jou keer.

5 km voor die Waterval-Boven tonnel, rigting Pretoria, is daar ’n plek genaamd Kruger Hof. Ek het al soveel keer daar verby gery, maar vandag het ek gestop. Voor ’n plekkie met die naam The Tickled Trout het Desmond gestaan, besig om gietwerk te...

Viva die Papierkaart

In die digitale wêreld van GPS, selfoon toepassings en karterings programme is die goedige papier kaart gerelegeer tot die agterste gestoeltes. Die nuwe tegnologie kan vir jou met die druk van ‘n knoppie afstand, reistyd en verskeie ander inligting eensklaps beskikbaar stel, sodat jy...