HomeCommunity
Community
George Landbouskou Soek Jong Sterre vir Kinder Natuurlike Skoonheidskompetisie 2026
GEORGE – Die George Landbouskou nooi kinders van regoor die Garden Route uit om deel te neem aan die gewilde Kinder Natuurlike Skoonheidskompetisie wat op Saterdag, 29 Augustus 2026, tydens die skou aangebied word.
Die kompetisie fokus op natuurlike skoonheid, selfvertroue en persoonlikheid eerder as...
LoveGeorge Appeals for Blankets and Soup Ingredients to Support Displaced Families
GEORGE – LoveGeorge, the humanitarian initiative of Love Garden Route NPC, has launched an urgent appeal for blankets and ingredients for soup to assist families currently being accommodated in churches and community halls across George.
Recent adverse weather conditions have left many residents in need...
Community Invited to Camphersdrift River Cleanup on Human Rights Day
GEORGE, SOUTH AFRICA – Residents are encouraged to roll up their sleeves and take part in a community-driven river cleanup initiative set to take place in the Camphersdrift riverine area on Saturday, 21 March 2026.
The cleanup, organised by the Camphersdrift River Park Initiative in...
Building collapse: Victims Assistance
Families of the 62 victims of the George building collapse are deeply touched by the generosity and kindness of donors who responded to Minister Dean Macpherson’s public appeal for financial support.Since the horrendous disaster of 6 May 2024, severely traumatised families are still struggling...
CANSA Relay For Life kom vir die eerste keer na Pacaltsdorp: Gemeenskap word uitgenooi om saam te staan teen kanker
Die bekende CANSA Relay For Life vind vanjaar op 27 tot 28 September 2025 plaas op die Pacaltsdorp Sportgronde, van 18:00 tot 06:00 – en dit is die eerste keer dat hierdie betekenisvolle geleentheid in Pacaltsdorp aangebied word.Die gemeenskap van George en omliggende dorpe...
OCC-voorstaanders vereer vir hul bydrae om Chair Challenge ‘25 weer te laat rol!
George, Tuinroete (Junie 2025) – Wanneer die uitsonderlike geleentheidsorganiseerder Alewijn Dippenaar die mikrofoon opneem, weet sy gehoor hulle kan uitsien na iets besonders. Só was dit weer op Maandagoggend 2 Junie toe besighede en individue verantwoordelik vir die vanjaar se Outeniqua Chair Challenge (OCC)...


