11.8 C
George
spot_img

Johann van Tonder

Johann van Tonder is ‘n boorling van George met ‘n groot liefde vir die Suid Kaap, sy natuur en geskiedenis. As redakteur, joernalis, radio persoonlikheid en storieverteller leef hy hom uit in die wêreld van motors en motorfietse en bevind homself gereeld in verskillende dele van die land op die nuutste motor en motorfiets bekendstellings. Onder die vaandel Trailrider Media verskaf hy motor en motorfiets verwante inhoud aan koerante, tydskrifte en verskeie radiostasies.

Die Chery en die In-ry

Dit het ek nou glad nie verwag nie. Hier, op die R63 buite Graaf Reinet op die Jansenville pad, seker so 10km uit die dorp, is ‘n In-ry! Lewensgroot staan die skerm langs die pad. Die hek is oop...

Is jy ‘n Hardegat Biker?

Het jy ‘n nuwejaars voorneme? Wel, as jy ‘n motorfiets het behoort een van daai voorneme te wees om meer te ry. Dit is ten minste ‘n haalbare voorneme en boonop lekker om te doen! Die ideale geleentheid om hierdie...

Chery Tiggo 7 Pro – Executive

Article: Richard Wiley For the most part, new car buyers have faced a barrage of rising prices which, along with all the recent supply uncertainties, have boosted used car sales and changed the look of the top sellers’ board in...

David en Goliat, Jimny vs Jeep

Toe die nuwe Jeep Gladiator bekend gestel is, is dit beskryf as die grootste viertrek in SA. Aan die ander kant van die spektrum maak die Suzuki Jimny sy stem dik as die kleinste hardebaard viertrek. Ons het besluit...

Ignis en die Blomme

Jy wil wat? Ek wil Hel toe ry met die Ignis. Hoekom vat jy nie die bakkie nie? Want die Ignis maak ‘n beter storie! So het ons Ignis avonture begin. Die parmantige buksie lyk nie net soos ‘n sportnuts...

Die dinge wat jou keer.

5 km voor die Waterval-Boven tonnel, rigting Pretoria, is daar ’n plek genaamd Kruger Hof. Ek het al soveel keer daar verby gery, maar vandag het ek gestop. Voor ’n plekkie met die naam The Tickled Trout het Desmond...
spot_img

latest articles