- Choose a newsworthy topic: Select a topic that is timely, relevant, and of interest to your target audience. It could be a breaking news story or a feature article on a local event.
- Research and gather information: Conduct thorough research to gather all the necessary information about the topic. Interview experts or eyewitnesses, read other articles, and gather data to support your story.
- One of the best practices for writers is to follow “The 5Ws” guideline, by investigating the Who, What, Where, When and Why of a story. If you can’t identify what makes your story unique and interesting, chances are nobody else will either. Who is driving the story? Who is it about?
- Determine your angle: Decide on the angle or perspective from which you will write the article. This will help you organize your information and present it in a compelling way.
- Write a catchy headline: The headline should grab the reader’s attention and accurately reflect the content of the article.
- Write the lead: The lead is the first paragraph of the article and should summarize the most important information in a clear and concise way. It should answer the questions: who, what, when, where, why, and how.
- Write the body: The body of the article should provide more detail and context about the topic. Use quotes, facts, and statistics to support your points and make the article more engaging.
- Include a conclusion: The conclusion should tie everything together and provide a final thought or call to action.
- Edit and proofread: Review the article for spelling and grammar errors, and make sure all the information is accurate and presented in a clear and concise manner.
- Submit your article: Once you are satisfied with your article, submit it to the appropriate newspaper or publication.
10 tips on writing articles
George Municipality Thusong outreach in Blanco with other stakeholders Taking Services to the people


Level the playing fields
Video deur Garden Route Media
https://www.youtube.com/@gardenroutemedia4613 Volg hulle op Facebook
https://www.facebook.com/GardenRouteMediaWater Quality testing of rivers and at beaches – Why closed for swimming?
Georgians be part of the solution to people living on the streets
No Alcohol at beaches
GEORGE MUNICIPALITY ISSUES A STERN WARNING AGAINST UNAUTHORISED NEW YEAR’S EVE EVENTS
Dogs on beaches (sand area) detrimental to Blue Flag status
Debra Sauer
Communications OfficerOffice of the Municipal Manager
Office:044 801 9181
Cell:063 682 2092
Email: ddsauer@george.gov.zaDie Chery en die In-ry
En nou sit ek hier, in die Kamdeboo, in ‘n Chery by die in-ry. Dis sy skuld. Ek kyk met ander oë nie net na die Chery nie, maar na die motormark in sy geheel. Soos wat ons deur die platteland ry en by klein dorpies soos Pearston aandoen, neem ons kerke af. Pragtige statige geboue. Elke dorpie het een. En ‘n Hotel met ‘n kroeg. En deesdae nog iets. Elke dorpie het ‘n Chinese winkel. Skielik, toe ons weer sien, toe sien jy hulle oral. En dit werk, want hulle verkoop dieselfde produkte, maar teen ‘n baie goedkoper prys. En hoekom dan nou meer betaal as jy dieselfde vir goedkoper kan kry. Dieselfde, nie ‘n minderwaardige produk nie.Dit was reeds met die intrapslag wat ek agtergekom het hoekom my kolega Richard so beïndruk was met sy toets-Chery. Die kajuit van die Chery Tiggo pro 8 wat ek toetsbestuur is luuks. Mens het half die verwagting dat, omdat dit Chinees is en omdat dit goedkoper is, dit goedkoop moet wees. Maar hier betree jy ‘n kajuit met leer sitplekke wat elektries verstel en verskillende persone se verstellings kan onthou. Ook die stuur verstel in vier ritings, so jou gemaklike sit sal jy kry. Die uitleg is skoon en netjies met nie minder nie as drie skerms, maar daar is tog knoppies, diskreet geplaas sodat die kajuit nie so besig moet raak nie, want as jy telkens aan die skerms raak sit hulle later vol vingermerke. Dit het ek nou al in ‘n Mercedes gesien. Elke denkbare luukse is daar, net soos in die Duitse motors, van klimaatbeheer tot die panoramiese sondak. Die klankstelsel is Sony. Gepraat van die sondak, as jy nie die skerms wil vuil vat nie, maar ook nie lus is vir knoppies druk nie, dan praat jy maar. “Hallo Chery. Please open the sunroof.” En woeps – oop skuif die sondak. Dit het ek ook al gesien – in ‘n Twee en ‘n Half miljoen Rand Duitse motor.
Die 1,6L turbo-petrol lewer 145kW en 290nm wringkrag, so toe ek twee lorries tergelyke tyd moes verbysteek op die N10 daar naby Nanaga padstal, toe sit ek net voet neer en 7-spoed dubbel-koppelaar ratkas doen die res. Geruisloos skuif ons verby. En die 8,5L/100km gemiddelde verbruik oor ‘n 1000km was ook glad nie sleg nie, veral in ag genome dat hierdie ‘n 7-sitplek sportnuts is.Die ding is, hierdie Sportnuts kos R496 900-00 en dis een van Chery se duurste voertuie. En hy het alles. Al die spesifikasie. EN dis ingesluit by die prys. Geen boksies om te merk nie. Hy is goed gebou, met kwaliteit materiale. Hierdie voertuig praat vierkantig saam met enige ander voertuig in sy segment. Hy is nie goedkoper omdat hy goedkoper gebou is nie. Die kwaliteit vergelyk goed en is in gevalle selfs beter as die kompetisie.
So as iemand met die statuur van Richard Wiley en elke ander motor joernalis in die land vir jou sê hier is ‘n motor om na te kyk, miskien is dit dan tog ‘n goeie idee om ten minste net een te gaan toetsbetuur volgende keer wat jy in die mark is vir ‘n nuwe motor. Op die heel minste maak jy dan ‘n ingeligte besluit. En miskien koop jy ‘n lekker motor teen 10 jaar terug se pryse.

Is jy ‘n Hardegat Biker?
Het jy ‘n nuwejaars voorneme? Wel, as jy ‘n motorfiets het behoort een van daai voorneme te wees om meer te ry. Dit is ten minste ‘n haalbare voorneme en boonop lekker om te doen!
Die ideale geleentheid om hierdie voorneme mee af te skop doen hom reeds in Januarie 2023 voor. Die Hardegat 2023 Uitdagingsrit nooi motorfietsryers, dié met agterstewes van staal, om ‘n rit van 1000km in minder as 12 ure te voltooi. Die rit word beplan vir Sondag 29 Januarie en een van die suksesvolle ryers van die dag staan ‘n kans om ‘n vet prys te wen deur middel van ‘n gelukkige trekking. Die rit is dus nie ‘n wedren nie, die oogmerk is net om die 1000km in minder as 12 ure te voltooi.
Ryers vertrek die oggend 6 uur vanaf Garden Route Motorcycles, terwyl ondersteuners die ryers sal inwag op dieselfde petseel vanaf 2 tot 6 uur die middag. ‘n Spesifieke roete is uitgewerk en ryers sal tydens die rit op voorafbepaalde plekke moet fotos neem en op sosiale media plaas, om seker te maak dat geen kortpaaie gekies word nie. Elke ryer wat klaar maak sal ‘n metaal balkie, plakkers en ‘n nekkous (“Buff”) ontvang, spesiaal gemaak vir die suksesvolle ryers van die geleentheid.
Hardegat 2023 is die tweede sulks geleentheid van wat beplan word om ‘n jaarlikse gebeurtenis te word. Voornemende deelnemers kan registreer by cabc.co.za
Hardegat 2023 word aangebied deur Trailrider Media en geborg deur Garden Route Motorcycles.



