12.8 C
George
spot_img
HomeMotoring

Motoring

Die dinge wat jou keer.

5 km voor die Waterval-Boven tonnel, rigting Pretoria, is daar ’n plek genaamd Kruger Hof. Ek het al soveel keer daar verby gery, maar vandag het ek gestop. Voor ’n plekkie met die naam The Tickled Trout het Desmond gestaan, besig om gietwerk te...

Ducati Mystery Ride 4 – Ducati lending a helping hand

Back in 2020, I was one of 75 motorcycle enthusiasts who set out to visit Verneukpan in the Northern Cape. When I mentioned my fondness for motorcycle travel to Jos Matthysen, head of Ducati in South Africa, it must have struck a chord. He...

Chery se Sewe nou beskikbaar

Sedert Chery in November 2021 sy hertoetrede tot die Suid-Afrikaanse mark gemaak het, het die maatskappy se reeks en handelaarsnetwerk gegroei, en ‘n derde modelreeks is pas in Suid-Afrika bekendgestel. Die Tiggo 7 Pro vul die gaping tussen die Tiggo 4 Pro, die eerste modelreeks...

Triumph Tiger 1200 – Redefining the large adventure bike

Triumph is getting very serious about capturing a larger slice of the Adventure bike market. The Tiger 1200 was almost ready to go to market, but as their Tiger 900 was already proving to be a phenomenal motorcycle, Triumph decided to ride the Covid...

Hyundai Staria Camper

Alles! Tot die kombuis-wasbak. Dit is wat die nuwe Hyundai Staria Camper jou bied.Tydens die Covid inperking was verwag dat die ekonomie baie seer sou kry en dat produkte, wat as luukses gesien kan word, die meeste daaronder sou ly. Dit was nie verkeerd...

New Drive Through Motor Vehicle License Service available soon

PUBLIC NOTICE: New Drive Through Motor Vehicle License Service available soon– this is how it will work! Issued George Municipality, 31 August 2022George Municipality will soon boast with a brand-new Motor Vehicle and Registration (MVR) satellite office which includes a drive-through service for license disk...