18.8 C
George
spot_img
HomeLifestyle

Lifestyle

Ignis en die Blomme

Jy wil wat? Ek wil Hel toe ry met die Ignis. Hoekom vat jy nie die bakkie nie? Want die Ignis maak ‘n beter storie! So het ons Ignis avonture begin. Die parmantige buksie lyk nie net soos ‘n sportnuts nie. Sy 180mm grondvryhoogte gekombineer...

Die dinge wat jou keer.

5 km voor die Waterval-Boven tonnel, rigting Pretoria, is daar ’n plek genaamd Kruger Hof. Ek het al soveel keer daar verby gery, maar vandag het ek gestop. Voor ’n plekkie met die naam The Tickled Trout het Desmond gestaan, besig om gietwerk te...

Viva die Papierkaart

In die digitale wêreld van GPS, selfoon toepassings en karterings programme is die goedige papier kaart gerelegeer tot die agterste gestoeltes. Die nuwe tegnologie kan vir jou met die druk van ‘n knoppie afstand, reistyd en verskeie ander inligting eensklaps beskikbaar stel, sodat jy...

Triumph Tiger 1200 – Redefining the large adventure bike

Triumph is getting very serious about capturing a larger slice of the Adventure bike market. The Tiger 1200 was almost ready to go to market, but as their Tiger 900 was already proving to be a phenomenal motorcycle, Triumph decided to ride the Covid...

Hyundai Staria Camper

Alles! Tot die kombuis-wasbak. Dit is wat die nuwe Hyundai Staria Camper jou bied.Tydens die Covid inperking was verwag dat die ekonomie baie seer sou kry en dat produkte, wat as luukses gesien kan word, die meeste daaronder sou ly. Dit was nie verkeerd...

Plett’s New Mountain Bike Park, A Cut Above The Rest

Article & Photos: Elise Kirsten @elisekirstenA slow leak in my front tyre almost caused me to miss out on exploring the new mountain bike trails that snake their way across Sky Villa Boutique Hotel’s 500-hectare property, set on high on the hill in Baron’s...