HomeGeorge Landbou

George Landbou

Die Skou gaan voort

George Landbouskou en bek-en-klouseer Die onlangse uitbreek van Bek-en-klouseer in Suid-Afrika het ’n beduidende impak op die landbousektor en spesifiek op landbouskoue regoor die land.Die George Landbouskou neem hierdie situasie ernstig op. Die beskerming van ons boere, hul diere en die breër landbou-ekonomie bly ons hoogste prioriteit. Daarom het...

Outeniqua Skougenootskap bedank George Munisipaliteit en George Toerisme vir hul groot borgskap

Die Outeniqua Skougenootskap wil hiermee sy opregte dank en waardering uitspreek teenoor die George Munisipaliteit en George Toerisme vir hul ruim finansiële borgskap aan die George Landbouskou 2025. Hierdie bydrae maak dit moontlik om die skoujaar se program verder uit te brei en nuwe,...

Strongman Competition Returns to Thrill at George Agricultural Show

The George Agricultural Show is set to host an exciting new highlight this year – the Development Strongman Competition – taking place on Saturday, 30 August, at 3:00 pm. The event promises to be a crowd-puller, combining strength, determination, and plenty of fun as competitors put their muscles...

Ontbyt saam met Zane Meas

George Landbouskou Manne oggend.Kom geniet ‘n heerlike ontbyt saam met Zane Meas Donderdag oggend 25 Augustus 2022 om 8uur – Kaatjies @ R 180 - Manne Ontbyt met Zane Meas - Computicket BoxOffice (computicket-boxoffice.com)Zane, bekend vir sy rol in onderandere 7de Laan...

Ons hou weer skou!

Op Woensdag 13 April het die George Landbouskou 'n bekendstellings geleentheid gehad en aangekondag dat die plaaslike Lanbouskou weer vanjaar aangebied gaan word. Die Skou vind na 'n afwesigheid van 2 jaar agv Covid, weer plaas vanaf 25 to 28 Augustgus 2022.Al die normale...