GRDM Senior Firefighter delivers sterling performance at TFA Competition in Saudi Arabia
Does Your Marketing Pass This 10-Point Test?
- Does it focus on the solution or benefit you provide?
- Does it have one, clear message?
- Is it focused on one, specific group of prospects?
- Is it written in language these prospects can relate to?
- Does it feature your Unique Selling Proposition?
- Does it have one, compelling point of focus?
- Does it accurately communicate your business’ personality?
- Does it give prospects more than one reason to respond?
- Does it give prospects more than one way to respond?
- Do you have a specific objective for the marketing?
Posters and Banners, the do’s and dont’s of putting them up in George
- Only one poster per event may be displayed on a lamp post with the understanding that two posters may be positioned back-to-back. These posters may be positioned two weeks before an event and may only be fixed to the lamp posts by means of using rope or a similar material. No adhesive material may be used for this purpose. A maximum of 100 posters may be displayed in instances where sports events and festivals are taking place.
- Posters must be removed on or before the fourth weekday after the event.
- Wording of the poster must be factual and may not offend any person, race or belief. The municipality also retains the right to remove any poster without providing explanation, where such poster hinders the visibility of any traffic sign or if management deems it ineligible for a poster to be displayed at a specific location.
- Should an individual/organisation neglect to remove all posters that they have displayed, they will forfeit the deposit or a part thereof, depending on the costs involved in the removal of said posters. The Poster or the artwork must be submitted via the Tourism Department for approval within a reasonable timeframe before it is displayed or erected.
- The official stamp must be affixed on each of the approved posters once the applicable fees are paid.
- The banners sites must be pre-booked with a deposit paid. They may only be a maximum size of 3.5 m x 1m, and no political, liquor or cigarette advertisement with offensive wording on banners will be allowed.
- Banners may only be up for a period of two weeks and must be removed by the applicant.
- Slegs een plakkaat per geleentheid mag op ‘n lamppaal vertoon word met dien verstande dat twee plakkate rug-aan-rug geplaas mag word. Hierdie plakkate mag twee weke voor ‘n geleentheid geplaas word en mag slegs deur middel van tou of soortgelyke materiaal aan die lamppale vasgemaak word. Geen kleefmateriaal mag vir hierdie doel gebruik word nie. ‘n Maksimum van 100 plakkate mag vertoon word in gevalle waar sportgeleenthede en feeste plaasvind.
- Plakkate moet voor of op die vierde weeksdag ná die geleentheid verwyder word.
- Bewoording van die plakkaat moet feitelik wees en mag geen persoon, ras of oortuiging aanstoot gee nie. Die munisipaliteit behou ook die reg voor om enige plakkaat te verwyder sonder om ‘n verduideliking te verskaf, waar sodanige plakkaat die sigbaarheid van enige verkeersteken belemmer of indien die bestuur besluit dat ‘n plakkaat nie kwalifiseer om op ‘n spesifieke plek vertoon word nie.
- Indien ‘n individu/organisasie nalaat om alle plakkate wat hulle vertoon het, te verwyder, sal hulle die deposito of ‘n gedeelte daarvan verbeur, afhangende van die koste verbonde aan die verwydering van genoemde plakkate. Die plakkaat of die kunswerk moet by die Toerismeafdeling ingedien word vir goedkeuring binne ‘n redelike tydraamvoordat dit vertoon of opgerig word.
- Die amptelike stempel moet op elk van die goedgekeurde plakkate aangebring word, sodra die toepaslike fooie betaal is.
- Die banier terreine moet vooraf bespreek word met ‘n deposito betaalbaar. Baniere mag slegs ‘n maksimum grootte van 3,5 m x 1 m wees, en geen politieke, drank- of sigaretadvertensies met aanstootlike bewoording sal toegelaat word nie.
- Baniere mag slegs vir ‘n tydperk van twee weke op wees en moet deur die aansoeker verwyder word.
No Fireworks Allowed in George and surrounds
New business solutions for South Africa
Tuinedal Somerfees
Ignis en die Blomme
Jy wil wat? Ek wil Hel toe ry met die Ignis. Hoekom vat jy nie die bakkie nie? Want die Ignis maak ‘n beter storie!
So het ons Ignis avonture begin. Die parmantige buksie lyk nie net soos ‘n sportnuts nie. Sy 180mm grondvryhoogte gekombineer met die kort asafstand, asook die feit dat sy wiele heel in die hoeke van die motor sit, maak dat hy redelike slegte paaie kan baasraak. Nee, dis nie ‘n 4×4 nie. Nie eers naastenby nie. Maar as jy dit stadig vat, dan kom hy oor redelike ruwe terrein. Grondpaaie is geen probleem nie. Verskeie passe, klowe en ander grondpad avonture is aangepak, en toe hoor ons van die blomme.
Boeke is oopgeslaan. Streke soos Boesmanland en Namakwaland, met dorpsname soos Nababeep, Kommagas, Kleinzee en Gharies. Wie kan dit nou weerstaan? Die plan was in werking. Ignis se volgende avontuur mik Blomme toe.

Dit was ons eerste blommetoer en so toer werk bietjie anders. Die bestemming is vaag. Daar is nie ‘n spesifieke plek waar jy die blomme kan gaan kyk nie. Jy moet gaan soek. Nie net op die regte plekke nie, maar op die regte tyd en temperatuur. Want sien, die blomme kom op daar waar die kondisies die gunstigste is. Hulle maak ook net oop as dit warm genoeg is, so jy hoef nie, soos in die wildtuin, dou voor dag in die pad te wees nie. Jy kan bietjie inlê en wag tot die blomme ook wakker word.

Die Namakwaland en Boesmanland is deurkruis met grondpaaie. En geskiedenis. Daar is dus iets interessants om elke draai. In Keimoes se hoofstraat is ‘n bakkiespomp (Persiese wiel) wat steeds werk en vandag nog lande om Keimoes besproei. In Nababeep by die myn museum staan Klara, die smalspoor-stoomlokomotief wat die kopererts na Port Nolloth vervoer het. Mens sou dink die wêreld is plat, maar beide Spektakel Pas en Wildeperd Pas slaan jou asem weg. Spektakel Pas het sy naam gekry na Simon van der Stel die spektakel-mooi uitsig gade geslaan het.

Maar die blomme, niks berei jou voor vir die eerste keer wat jy oor ‘n heuwel kom en plate en plate blomme sien nie. Dis ‘n skouspel! Wit, pienk, geel, oranje, blou en pers, met name soos Bobbejaangesiggies, Spookasem, Bergkalkoentjie, Gansogies, Konsertinabossie, tot Pietsnot! Soms is die hele wereld net een kleur en soms lyk die vlakte soos ‘n skilders-palet waarop die kleure lekker deurmekaar gekrap is. Die skouspel wat jy hier sien as die blomme oor die vlaktes baljaar laat jou in verwondering. En doer, oor die randjie verdwyn die grondpad en jy kan nie help om te wonder, as dit hier só lyk, hoe lyk dit dan anderkant dáái heuwel nie? Gelukkig vir ons, ry ons met ‘n Ignis. Met al die ry en stop en soek het die karretjie maar ‘n skamele 5,2 liter per 100km gebruik, so daar is altyd nog bietjie petrol vir dáái bult. Net om weer, as jy die Ignis se neus oor die bult steek, jou asem te laat wegslaan met wat jy voor jou sien.

Die ekonomie vandag is nie die beste nie. En petrol pryse is vir seker nie laag nie. Maar dit help nie om by die huis te sit en kla nie. Avonture soos die is steeds moontlik. Jy hoef nie met die tamaai (dors) viertrek te gaan nie, Die Ignis sal hom net so goed van die taak kwyt. Ry net bietjie stadiger. Kyk rond. Geniet die rit. Dis miskien nie die ideale motor vir ‘n gesin van vier met bagasie nie, maar in ons geval van twee was niks meer nodig nie. In ons eerste avontuur was ons Hel toe. In die laaste was ons in die hemel. Die keuse van ons volgende bestemming is letterlik so wyd soos die Heer se genade.
Die Ignis GL verkoop vir R204 900 en die GLX waarmee ons gery het verkoop vir R 236 900. Daar is ook ‘n GLX outo model vir R253 900.
Fotos: Waldo de Waal

Uncle George Party
What is Uncle George Party ?
In 2021 we had 1500 people that attended . Its a fun evening where Families come together and in a picnic setting enjoy a FUN FILLED evening where Families meet Santa and a fairy and their friends from 17h30 to 21h30 between 5 and 21 December 2022 at Step Aside Accomodation in George.
How much does it cost?
R100 per adult. R100 per child. Babies under 1 is FREE
What do I get for R100 ?
a fun filled evening over 4 hours THAT YOU AND YOUR FAMILY will NEVER forget , ask the over 1500 parents that attended last year . Each guest gets a ICE CREAM from Noddy and his friends and each gift receiving child gets a packet of sweets from the Fairy
What about the presents ?
You as the parents bring your own child a present ( not bigger than a shoebox size please ) and put it in a black bag and our elves will collect it at the Gate when you arrive . Please also bring CASH for a donation we take each evening for GOOD CAUSES and also for Coffee on sale at the event etc . NO CARD FACILITIES
Where is Step Aside?
the entire Farm is given free of charge to UNCLE GEORGE PARTIES , they also have lovely accomodation ( chalets etc ) and wedding venues and conferences etc . Visit their website at
What else can you expect?
a magical castle and a magician and a marching band and Noddy and his friends and Ice creams and singing Carols under the stars and calling Santa and the Fairy ( and blow the lights out , theres no switches here )
What about supper?
Parents bring own supper and when we call for supper then supper time will begin
Who does these parties support?
We give a percentage of proceeds to GARDEN ROUTE FOOD PANTRY AND FUREVER CATS NPC AND MORESON CHILDRENS HOME. so you are SUPPORTING A GOOD CAUSE
Now I want to book..how ?
Just WHATSAPP or SMS the word PARTY to 071 433 6961 AS easy as that ! Remember bookings close 31 October 2022 strictly. All payments need to be made before 31 October 202
Join our Facebook Group
NSRI Open Day
“Piloted in 2021, the aim of the Zero to Hero initiative is to ensure that access to training and employment as lifeguards is available to everyone, specifically disadvantaged communities who have may not previously been able to access training due to historical and socio-economic barriers. As an organisation, we strive to make a positive impact in our communities that we live and serve in. We want a better shared and safer future for everyone – this lifesaving initiative aims to achieve that,”
To register for this exciting opportunity, applicants must attend the swimming assessment on Saturday 01 October 2022 at 10h00 at the NSRI Rescue Base in Wilderness. Mike Vonk
Station Commander – NSRI Station 23 (Wilderness)

