HomeCommunity
Community
Johan se storie
Ek is eintlik 'n Kalahari-kind daar van Upington se wêreld. Ek het in 1986 Griekwaland-wes kleure in karate verwerf. In 1989 het ek Matriek geskryf en in 1990 is ek na Pantserskool vir my Diensplig.
Op 13 Oktober van daardie jaar, terwyl ons op pas...
Warm hart vir ‘n wintersdag
Pragtige storie uit BurgersdorpOns reis na Burgersdorp vir sport. Dis koud, -9 se koud. Die veld is hard en die wind is skraal. Eugene Marais het so gedig geskryf, maar ek kan nie die woorde onthou nie, want dis te koud om te dink....
Impact of businesses closing down
I read about the valid concern of people when businesses are closing down. The impact on households is sad and the multiplier effect of this, is not only harming the economy of our country, but the socio-economic decline in our communities should be a...
George Nostalgie #4
Ek staan vanaand op my balkon my plekkie waar ek afsluit en gaan dwaal in ou vergete skatte. Die winter koue is nie vanaand in die lug nie, maar so asof daar ‘n berg windtjie oor die berg wil bekruip. Dit lyk of die...
Beware of crying ‘criminal’ with pics
Deur Desirée Rorke @Dezzierorke 05 Julie 2017 06:01
From <http://www.netwerk24.com/ZA/Tygerburger/Nuus/beware-of-crying-criminal-with-pics-20170704-2>A hefty fine, 12 months’ imprisonment or a massive civil suit could await you, should you post a picture of any perceived “criminal” on a social media platform.
Legal specialist in all police matters, Advocate Melville Cloete...
Why the English Language is Hard to Learn
21 Reasons Why the English Language is Hard to Learn: There have been a lot of discussion on grammar and lately the English language has prompted me to search for this email I received years ago. I wish I knew who the original author...


