23.8 C
George
spot_img

Johann van Tonder

Johann van Tonder is ‘n boorling van George met ‘n groot liefde vir die Suid Kaap, sy natuur en geskiedenis. As redakteur, joernalis, radio persoonlikheid en storieverteller leef hy hom uit in die wêreld van motors en motorfietse en bevind homself gereeld in verskillende dele van die land op die nuutste motor en motorfiets bekendstellings. Onder die vaandel Trailrider Media verskaf hy motor en motorfiets verwante inhoud aan koerante, tydskrifte en verskeie radiostasies.

Ducati Mystery Ride 4 – Ducati lending a helping hand

Back in 2020, I was one of 75 motorcycle enthusiasts who set out to visit Verneukpan in the Northern Cape. When I mentioned my fondness for motorcycle travel to Jos Matthysen, head of Ducati in South Africa, it must...

Chery se Sewe nou beskikbaar

Sedert Chery in November 2021 sy hertoetrede tot die Suid-Afrikaanse mark gemaak het, het die maatskappy se reeks en handelaarsnetwerk gegroei, en ‘n derde modelreeks is pas in Suid-Afrika bekendgestel. Die Tiggo 7 Pro vul die gaping tussen die Tiggo...

Viva die Papierkaart

In die digitale wêreld van GPS, selfoon toepassings en karterings programme is die goedige papier kaart gerelegeer tot die agterste gestoeltes. Die nuwe tegnologie kan vir jou met die druk van ‘n knoppie afstand, reistyd en verskeie ander inligting...

Triumph Tiger 1200 – Redefining the large adventure bike

Triumph is getting very serious about capturing a larger slice of the Adventure bike market. The Tiger 1200 was almost ready to go to market, but as their Tiger 900 was already proving to be a phenomenal motorcycle, Triumph...

Hyundai Staria Camper

Alles! Tot die kombuis-wasbak. Dit is wat die nuwe Hyundai Staria Camper jou bied.Tydens die Covid inperking was verwag dat die ekonomie baie seer sou kry en dat produkte, wat as luukses gesien kan word, die meeste daaronder sou...

In-plug Bug!

Die Meyers Manx Duinebesie herleef. Vir die eerste keer in vyftig jaar bring Meyer Manx weer ‘n nuwe voertuig uit. Die ikoniese “Beach Buggy” van die Sestigs keer terug as die Meyers Manx 2.0, die keer ‘n vol elektriese voertuig.Die...
spot_img

latest articles