Check your alarm battery

With load shedding being a part of our daily lives in South Africa, it is important to make sure that your alarm system is fully functional, especially the standby battery. Your battery on your alarm system should last the 2 hours cycle of load shedding and not leave your property unprotected as most of us assume.A service that Street Eyes does as part of their customer service to their clients is to check their customers’ alarm battery and to make sure that it functions to its best capacity. For more info, call Barry Botha.084 927 3263 george@streeteyesorg.com 

LOUVAIN: PARADISE OF PASSES

It was late afternoon when we made our way to Louvain Guest Farm. This tranquil working farm is situated in the upper Langkloof valley between George and Uniondale. As we turned in at the gate I got that feeling of excitement and adventure. There was a reason for us visiting Louvain, it’s called the Duiwelskop 4×4 Pass, one of the most dangerous and harmful passes of the midst 18th century.We met Michael at reception. He accompanied us to our luxurious resting place for the night. Louvain is the absolute perfect destination for the adventurer, the historian and the romantic. They can cater your ideal overnight stay before your exciting day of taking on the passes. If you want to stay longer in this relaxed country style atmosphere with nature on your doorstep – the accommodation is just super. It varies from “Stables” (sleeps 3×7) “Fiela se Huis” (sleeps 8), “The Dairy” (sleeps 10), “The Homestead” (sleeps 20). All styled luxuriously with en suite rooms and beautiful clean bathrooms. They cater for everyone’s needs with fully equipped kitchens and indoor/outdoor braais and a big swimming pool for those lazy hot days.Woke up at sunrise and went for a walk. This magnificent farm is an historic gem that marks the beginning of the Seven Passes and beholds the most significant views and beautiful fynbos along the old Ox Wagon 4×4 route. This scenic route is not just for the 4×4 enthusiast but also for the young of heart that likes hiking or cycling. Louvain is also the perfect venue to say your I do’s. They have the most perfect, absolutely dazzling wedding venue in the forest under the alluring Ox Wagon Trail. The new venue is big enough to accommodate 400 guests and all your dreams. There’s also a church that was built in 1852. In 1855 it was consecrated as St John the Baptist in the Wilderness.I was curious and fascinated about the famous Ox Wagon Trail that originated in 1776. Colonists used it as a trade route between the coast and the Langkloof valley. Schoonberg is positioned at the foot of a mountain overpassing the Outeniqua Mountains. It was used by the San and Khoi Khoi for many years and they called it “Nannidow” – defined as “finger-path” – since it was such a narrow and dangerous route. It was later upgraded by the early pioneers and renamed Duiwelskop (Devil’s Head). The pathway was incredibly precipitous and rocky, similar to a very steep and uneven flight of stairs. Wagons had to be lifted with excessive force.The pass was upgraded by Thomas Bain in 1864 to what is currently the narrow and quite technical 30km 4×4 route. The trail was still regularly used by many until the Montagu Pass opened in 1847. For many years after that the pass was barely used due to its unreliable nature. A few years ago the farmer of Louvain converted the tricky “Ox Wagon Trail” into a 4×4 route – for vehicles with low range and good ground clearance.Get your permit for the route at Louvain Guest Farm for your Ultimate Epic 4×4 Adventure!!!Original article was in Ultimate Lifestyle ED.10  

AANVULLINGS OM HIERDIE SOMER GESOND TE BLY

KOLLAGEEN: Probeer kollageen om jou vel regdeur die somer te voed en gesond te laat lyk. Dit is die proteïen wat die meeste in ons liggame voorkom en help om dooie selle in die vel te vervang en maak ons vel sterk. Studies het bewys dat 2,5-5 gram kollageenhidrolisaat kan help om vog in die vel en elastisiteit te verbeter en terselfdertyd droogheid en skurfheid verminder – ‘n bonus wanneer die vel ná ure in die son droog en skurf raak. Kollageen kan ook help om selluliet en rekmerke te verminder. Om meer kollageen in jou dieët te kry, kan jy regte beenaftreksel drink, ‘n drankie maak met proteïenpoeier gemaak van beenaftreksel, of kollageenaanvullings neem.PROBIOTIKA: Probiotika is die goeie bakterieë wat in die dermkanaal voorkom en vertering, immuunfunksie en ‘n paar ander funksies onder beheer te hou. Hulle hou ook wag teen enige ander slegte bakterieë wat die liggaam kan binnekom, insluitende bakterieë uit voedselbronne. Probiotika kan help met vertering en opgeblasenheid en terselfdertyd ekstra beskerming teen moontlike voedselvergiftiging verskaf. Probiotika kan ook help om jou vel se gesondheid te verbeter. Dit kan dus aknee en ander inflammatoriese veltoestande verminder.MAGNESIUM: Magnesium is gedeeltelik verantwoordelik vir meer as 300 biochemiese funksies in die liggaam, insluitende proteïensintese en beheer van bloedglukose. Dit help om die spiere in jou spysverteringskanaal te laat ontspan, maagsuur te neutraliseer, pynverminderende hormone vry te stel en bloedsirkulasie te verbeter. As gevolg van hierdie voordele, help die inname van magnesiumaanvullings om algemene gesondheidskwale soos hoofpyn, verteringsprobleme en slaapprobleme te beveg. Benewens magnesiumaanvullings, probeer om magnesiumryke voedsel by jou dieët te voeg, soos gekookte spinasie, amandels, kasjoeneute, avocado en broccoli.CURE FOR CHAPPED LIPSAre chapped lips just a sign of dehydration? What else could be the cause?Lips are more susceptible to drying out than other body surfaces, because they don’t contain oil glands or the protection of a tough outer layer. Chapped lips can be caused by dehydration, cold weather and wind, low humidity, dry air and sun exposure, particularly as you get older. If you lick your lips a lot, you could be causing or worsening the problem, since saliva contains enzymes that can weaken the tissue. (Don’t lick your lips before applying lip balm, which will seal in those enzymes.) Taking certain medications can also lead to chapped lips.You can become dehydrated simply because you don’t drink enough fluids, as a result of sweating a lot during exercise or because of hot and humid weather. Increased urination, which is a side effect of some medications and possibly a sign of undiagnosed or uncontrolled diabetes, can also lead to dehydration.Our pharmacist suggests the following strategy for dealing with chapped lips:
  • If your lips are more chapped in the morning upon awakening, it may because you are breathing through your mouth. If so, try putting a protective barrier of lip balm on before bed.
  • If you have cracking at the angles of your mouth, take a multivitamin that provides at least 100 percent of the recommended daily intake of B vitamins.
  • As a last resort you might consider applying an over-the-counter hydrocortisone cream three times per day for up to one week and then apply a lip balm.
  • The American Academy of Dermatology recommends using a humidifier at home to keep the air moist and covering you mouth with a scarf in cold, windy weather.
Source: Fanies PharmacyOriginal article was in Ultimate Lifestyle ED.10

Van die Baai tot in die Kloof

 Ultimate Lifestyle het saam met Epic 4×4 “The Valley of Baboons” beter bekend as die Baviaanskloof gaan besoek. Ongerepte natuur, smal klowe met vloeiende strome, steil berggange, uitgestrekte vlaktes met golwende grasvelde en uitsigte op die ongerepte wildernis….Welkom in die Baviaans. Oor duisende jare het die natuur sy gang geneem om te skep wat vandag algemeen erken word as die Baviaanskloof Wêrelderfenisgebied. Die kloof strek vanaf Willowmore met die Baviaanskloof Berge aan die noorde en die Kouga berge aand die suide kant al tot by Patensie met ‘n totale afstand van net so onder die 200km. Die bewaararea vanaf Zandvlakte tot by Poortjie is egter slegs toeganklik vir 4×4 voertuie. Epic 4×4 het besluit om die gedeelte tussen Willowmore en Zandvlakte uit te sny en ons op ‘n 4×4 avontuur oor die berg vanaf Kareedouw, bekend as die Baviaans-Kouga 4×4 roete tot by Doringkloof sowat 10km vanaf die ingang van die bewaararea te neem.EN SO BEGIN ONS AVONTUUROns kom bymekaar by die pragtige luukse Assegaaibosch Country Lodge net buite Kareedouw, met hulle netjiese kamers, swembad om bietjie af te koel, lieflike kroeg en eet area met vriendelike personeel. Ons sit aan vir ‘n heerlike aandete terwyl ons mekaar ontmoet en die roete bespreek.Die volgende oggend na ‘n lekker ontbyt vat ons die berg aan met ons 4×4 Voertuie al die pad tot by Doringkloof. Uniek en asemrowend is die Fynbos Ingang van die Kloof. Die roete wat ongeveer 78km lank is met ‘n 2/3 gradering kronkel vanaf Kareedouw op teen die Kouga Bergreeks tot in die Baviaanskloofvallei. Dit was n warm dag op die roete maar ons het ‘n lekker koelte boom gevind, waar ons ‘n vinnige peusel happie kon geniet. Verder geniet ons die verskeidenheid plantegroei, insluitend ‘n broodboom of twee wat honderde jare oud is. Laat middag arriveer ons almal veilig en ongedeurd by Doringkloof, ons tente is reeds opgeslaan deur Epic 4×4 op die pragtige groen grasperk met lieflike skoon ablusie geriewe en die vure wat reeds brand. Ons pak af en maak bed vir die aand terwyl die reuk van braaivleis, vars gebakte brood, mielepap en sous ons nader lok. Almal word rustig en geniet ‘n knertsie langs die vuur terwyl Kalbas en Shorty van Epic 4×4 ons aandete voorberei. Na ete word lekker stories uitgeruil oor die dag, Ernie se snuif masjien word uitgetoets wat sorg vir baie pret en lekker lag, ons geniet melktertjies vir ‘n “nightcap” (resep vir Melktertjies in volgende uitgawe van Ultimate Lifestyle). Na ‘n goeie nagrus, lekker koffie op die vuur en ‘n heerlike ontbyt is ons almal gereed vir die Baviaans.Ons vat die pad deur die bewaararea met meer as 1200 verskillende plantspesies waarvan 32 bedreigde spesies en 26 spesies wat nêrens anders in die wêreld voorkom nie. Met 56 reptiel spesies waarvan 23 slegs in Suid-Afrika en 3 slegs in die Baviaans voorkom, amper 300 verskillende voël spesies, 17 amfibiese en 15 visspesies asook ‘n verskeidenheid boksoorte soos die duiker, bosbok, kudu, eland, grysbok, klipspringer, berg zebra, rooi hartebeest, buffel en die beroemde stoute Bobbejane van die Baviaans is daar soveel om voor uit te kyk. Volgende stop Rooihoek… waar Kalbas ons toergids van Epic 4×4 reg staan met middagete. Rooihoek wilderniskampeerterrein met 5 kampplekke bied natuurlike swemplek in die Kruisrivier omring deur ‘n uitgestrekte wit sandstrand, daar het ons almal lekker ontspan, geeët en afgekoel in die water na ‘n warm dag voordat ons terug keer na Doringkloof, net die die regte tyd om nog ‘n paar bokke te sien in die laat middag son.Terug by ons kamp het daar liplekker potjiekos, rys, slaai en stroopsoet waatlemoen vir ons gewag. Nadat ons die stof afgewas het, het ons lekker gesmul aan die aandete wat Shorty vir ons voorberei het. Sondag oggend het ons na ‘n volmaag ontbyt gegroet en elkeen het sy eie koers ingeslaan. Op die vraag wat sal jy anders doen die volgende keer, was die meeste se reaksie, “dit was n wondelike ervaring en wanneer hou ons reünie”!! Ons was ‘n kein groepie maar ons het vining vriende geraak, lekker gelag, heerlik geëet en ‘n opwindende avontuur meegemaak!! Kan nie wag vir die volgende 4×4 Safari saam met Epic 4×4 en Ultimate Lifestyle nie!! Kom kuier saam volgende keer, jy sal nie spyt wees nie!!! Artikel en foto’s: Elizma LiebenbergOorspronklike artikel was in Ultimate Lifestyle ED.10

Gevulde Sampioene op die Rooster

Bestandele                                                                                                    Lekker groot bruin sampioeneCrushed garlicLemon PepperBotter/margarienFyn gerasperde wit cheddar kaas Metode Spoel die sampioene af en druk droog met handoekpapier.Plaas ‘n stukkie botter/margarien in die middel van elkesampioen. Plaas die knoffel ( ongeveer halwe teelepel per sampioen)rondom die botter. Sprinkle bietjie Lemon Peper op elkeen.Sit lekker baie kaas op elke sampioen en druk bietjie plat.Plaas die sampioene netso op die rooster oor matige kole enbraai tot die kaas lekker gesmelt het. Haal af en geniet!!Resep: Elizma LiebenbergOorspronklike artikel was in Ultimate Lifestyle ED.10

Optimum Design Studio

We supply a complete corporate identity package: Graphic Design, Web design, Hosting, Animated Video Ads, Web development, Corporate Branding, Logo Design, FaceBook Advertising & Development
We supply a complete corporate identity package: Graphic Design, Hosting,Packaging,Webdesign, Web development,Corporate Branding,Logo design,Advertising
General Information
Our Products are: Graphic Design Innovative Web Design Web Development WordPress, Joomla and HTML5 Mobile Apps Digital Media Marketing Search Engine Optimization Graphic design and Printing Signage Photography

Century 21 George

@century21 a World Leader in Real Estate, operating in 82 counties with over 10,000 independently owned and operated franchises. @Century21george would like to thank the community of George for such an amazing warm welcome we are truly thankful for your support.
6 Bedroom House For Sale in Victoria Heights R13,950,000

Web Ref No C21G-0004

GEORGE :VICTORIA HEIGHTS MANSION FOR SALE. EXCELLENT BUSINESS OPPORTUNITY BNB/ HEALTH SPA ETC

VILLA MAHABA is a beautiful 5 bedroom (4 en-suite ) hacienda-style mansion on top of the hill facing the oceans on two sides, on the other side, the magnificent Outeniqua Mountain range. This absolute “jewel”is located on a 3 ha trimmed garden with 2 dams, beautiful trees and a vast bird life ( e.g. Knysna Loeries ).

LOCATION:VILLA MAHABA is situated at the top of Victoria Bay heights along the beautiful Garden Route of South Africa. Victoria Bay is part of George, the 6th oldest town in South Africa. Although nestled in a coastal protected and quiete area, the Garden Route Mall is only 5 minutes drive from the house.VIEW PROPERTY…CENTURY 21  GEORGE 044 011 0033 george@century21.co.zaClick here for website (contact detail)
46 York Street, George, 6529
Telephone Number 072 224 7925
   

Volkspod – Dit lyk soos ‘n Kewer-larwe!

0

Die geliefde Volkswagen Kewer met sy unieke bakvorm is onlosmaaklik deel van die motorwêreld. Aangewys as Motor van die Eeu is daar meer as 21 miljoen vervaardig tussen 1938 en 2003. Daar is dus nie ‘n tekort aan Kewers op ons paaie nie, ook nie juis ‘n tekort aan parte nie. Om Kewer parte op te sny en vir iets anders te gebruik is seker iets wat Kewer-liefhebbers en puriste met afgryse sal vervul, tog bring hierdie klein motorfietsie ooglopend hulde aan sy oorspronklike herkoms!

Die ontwerper is Brent Walter van Indiana in die VSA, wat self ‘n liefde vir die ou Kewers het. Tydens die restourasie van een van sy Kewers was ‘n paar modderskerms oor. Dié het hy gebruik om sy sweiswerk op die dun metaal te oefen. Die modderskerms kom mooi bymekaar, kompleet met plek vir die Kewer voor- en agterlig. Net daar is die idee gebore om ‘n klein motorfietsie te bou wat hy kon saamneem na die klassieke Volkswagen Motorskoue.

Die naam van die fietsie is die Volkspod, afgelei van sy vorm. Die stillering is eenvoudig gehou, rond, met ‘n Schwinn sitplek en wye handvatsels wat herhinder aan die fietse van die sestigs. Selfs die VW kenteken het behoue gebly. Onder die bakwerk is ‘n klein selfgeboude motorfietsie, basies ‘n raam, twee wiele en ‘n 79cc enjin wat jy algemeen in tuin implemente kry. Ook die verf is oorspronklik gehou, Berk Groen. Die gewildheid van die gedoente het Brent Walter heel onkant gevang. Gou is hy gevra om ‘n tweede model te bou. Dié motorfiets, in Pastel Blou, was toegerus met ‘n 212cc enjin en groter wiele wat die ryery op gras by motorskoue baie vergemaklik het.

Brent se Instagram wys hoe hy die fietsie gebou het. Sedertdien het verskeie weergawes al op die internet verskyn, insluitend Minion en Herbie weergawes. Ek is seker dat hierdie ontwerp selfs die kewer se ontwerper, Ferdinand Porsche, se goedkeuring sou wegdra. Lank lewe die Kewer en die nuwe Volkspod larwes!

Artikel: Johann van Tonder / Fotos: www.beautifullife.info

Specialised jetski will get to drowning people quicker

George Fire and Rescue has recently added a specially modified rescue jetski to its fleet to complement its water rescue capabilities.

George Fire Chief Neels Barnard said the watercraft had been modified to withstand breaking wave conditions and was fitted with a rescue sled. “The 1800cc two-man jetski can get to a drowning person much quicker than rubber dinghies or boats that must be launched, and can manoeuvre around rocky areas where swimming rescuers may not be able to access without endangering themselves.”

Lifeguards crew leader Rico Koen (left) and firefighter Johan Troskie will be manning the municipality’s specialised jetski this summer.

The craft is designed to hold two rescuers: one to operate the jetski and support the rescue from the craft while the other jumps into the water and transfer the drowning person onto the sled. The rescue sled can be strapped to the jetski and the rescuer can continue to help the patient from the back of the craft.

The jetski will be stationed at the busiest beaches this holiday season and will service all six of the municipalities’ beaches and lagoons as is necessary.

Rescue personnel have been specially trained to manoeuvre and use the powerful machine.

George fire gets specialised tractor for firebreaks

0
The George Municipality Fire Department recently took delivery of a specialised multi-use 4×4 tractor for the clearing of firebreaks across the municipal area.The department had until now shared a general tractor with other departments. The funky new addition to the fleet is designed to access rugged terrain typical of the areas surrounding the George municipal area and is fitted with a specialised blade in front to scrape roads and a brush cutter (bossiekapper) at the back for cutting grass and fine brush. George Fire Station Commander Johann Crouse (left) and Fire Chief Neels Barnard took delivery on behalf of the department.