Fundraiser Request

0
Let LoveGeorge assist you in raising funds for needy people in the George Community.All submissions and requests will be verified and inspected.Please complete the form below. Once we receive the form , we will verify and then publish your request.

Two houses for the price of one

0
Two separate 3x bedrooms houses with separate entrance on one erf
Dormehls Drift, George for R2 850 000

This property is perfect for investors or the extended family who needs two separate houses on one stand. Endless possibilities and also near all amenities. Separate to both properties. HOUSE ONE consists of a Covered stoep or carport with a single garage and a storeroom. Enter the house through sliding doors into the lounge and dining area. The kitchen is separate, ample cupboard space with scullery. Three carpeted bedrooms with built-in cupboards, of which the main is en-suite (shower, basin, and toilet), the other two bedrooms share a full bathroom. HOUSE TWO consists of Covered stoep leading into the spacious open-plan living, dining and kitchen area. Modern kitchen with ample cupboard space. Main bedroom with walk-in cupboards and en-suite bathroom. Extra room for study or nursery. The other two bedrooms have built-in cupboards and share a full bathroom. Double garages, extra office space or storeroom, separate toilet, and basin. This can be converted into another flat. Newly build under roof braai area with built-in braai.

Call Christo 079 285 0337 for viewing today!!

Get more detail and foto’s

Click link

https://www.meridianrealty.co.za/results/residential/for-sale/george/dormehls-drift/house/7398/

TOYOTA RAV4 GX-R

0
Toyota het baanbrekerswerk gedoen toe die eerste RAV in 1994 in Japan en Europa bekendgestel is, nadat die eerste konsepvoertuig in 1989 by die Tokio Motorskou onthul is. ‘n Verbeterde konsep is in 1993 getoon wat nader aan die produksieweergawe was. Die filosofie agter die RAV (Recreational Active Vehicle) was om ‘n kompakte passasiervoertuig te skep wat oor viertrek beskik om ook in die veld te kan ry, maar terselfdertyd ook gerieflik op die teerpad kan rondrits. Die RAV was toegerus met ‘n 2.0 liter petrol enjin en beskikbaar in twee- of vierdeurweergawes met handrat of outomatiese ratkas.As klein ekonomies pretmobiel met ‘n prettige funksionele ontwerp was die eerste RAV gewild onder die jonger geslag. Met die derde generasie het die “kompak” plek gemaak vir ‘n medium grootte gesinswa wat steeds op die grondpad kan baljaar, maar eintlik meer van ‘n krooskarweier diens gedoen het. Die 4de generasie was selfs groter met nog minder sportiwiteit as die vorige generasie en ligjare verwyder van die aanvanklike ontwerpfilosofie.Die nuwe 5de generasie RAV4 is vroeër vanjaar in Suid Afrika bekendgestel en ek het die 2.0 GX-R model met 4 wiel aandrywing en ‘n CVT outokas vir ‘n week onder hande gehad. Hoewel steeds nie die aanvanklike klein pretmobiel van 20 plus jaar gelede nie, is die nuwe RAV4 GX-R definitief meer SUV as MPV en verseker meer avontuurlik en sportief as die vorige drie generasies.Die nuwe RAV4 GX-R AWD vertoon dinamies en aggressef met ‘n forse sierrooster. Die bakontwerp is byna hoekig met skerp lyne. Die GX-R AWD-model blyk effe hoër te hurk oor die wiele om dan die pens bietjie meer te lig. Groter plastiek beskerming om die wielboë, asook voor en agter onder die buffers vir die inval- en vertrekhoeke se moontlike stampe, beklemtoon dit die GX-R se forser voorkoms verder. As geheelbeeld vertoon die nuwe RAV4 GX-R vir my treffend en doelmatig.Binnekant beïndruk die nuwe RAV4 met uitstekende afwerking en materiale van hoogstaande gehalte. Die ambiaans in die kajuit vergelyk baie goed met kompeteerders uit Duitsland. Die voorpaneel is prakties, ergonomies goed uitgelê en vertoon modern. In GX-R gewaad word die nuweling standaard baie goed toegerus. Middel bo in die voorpaneel is ‘n 7” raakskerm waarop alle kommunikasie-, klank- en voertuiginligting asook SAT/NAV en tru-kamerabeelde vertoon word. Die kajuit is ruim bied gerieflik sitplek aan tot 5 passasiers met die agterste insittendes wat gemaklik kan sit met meer as genoeg been-, knie-, skouer- en kopruimte. Verder is daar praktiese sowel as nuwerwetse katoeters asook genoeg stoorplek vir alledaagse gebruikersgoedjies soos bottels, sleutels en selfone. Toyota het die nuwe RAV4 GX-R ook goed toegerus in terme van veiligheid. Daar is sewe lugsakke, ABS met elektriese remverspreiding, remhulp, heuwel-af beheer, stabiliteitsbeheer, glybeheer asook beheer wanneer die sleepwa buite beheer wil swaai.Die 2019 Toyota RAV GX-R is toegerus met ‘n 2.0-liter viersilinder petrolenjin sonder turbokrag wat krag na al vier wiele stuur met behulp van ‘n palwissel (CVT) outomatiese ratkas. Die enjin lewer maksimum 127 kW en 203 Nm wringkrag. Amptelike brandstofverbruik word aangegee as 6,7l/100km in ‘n gemengde siklus van stadsverkeer en ooppad-ry.Ek was beïndruk met die nuweling se padgedrag en ritgehalte op die teer asook die lae vlakke van wind en enjingeraas in die kajuit teen togsnelhede. Die GX-R het heerlik hanteer met ‘n soliede gevoel van veiligheid wat meer tuis is by veel luukser, duurder en swaarder SUV’s. Dit was egter op die grondpaaie waar die RAV4 my verbaas het met baie goeie greep, balans en ‘n uiters gesofistikeerde ritgehalte, self op sinkplaatgedeeltes.Terwyl die GX-R model krag deur al vier wiele na die pad stuur, is die RAV4 eintlik meer van ‘n stoftrapper (soft roader) as ‘n veldryer. ‘n Beheerknop laat die bestuurder toe om tussen verskillende ritmodusse te kies waaronder “Sand& Modder” en “Klip en Gruis” na gelang van die terrein. Ek het ons toetsmodel behoorlik beproef op al die terreine en was verstom oor hoe gemaklik die GX-R klippe kon klim en die dik, los sand van die Weskus en Sandveld baasgeraak het, danksy die nuwe meganiese 4-trek stelsel wat oor dinamiese wringkrag verspreiding beskik. Die stelsel kan die agteras uit die 4-trek stelsel “ontkoppel” wanneer nodig of net die linker of regterwiel “uitskakel” wanneer nodig.Die RAV4 GX-R AWD is ‘n uitstekende voertuig en ek is van mening dat sou Toyota die 2.4 turbodiesel in die GX-R kon vasbout, baie Fortuner kopers veel eerder die RAV4 sou koop. Die nuweling se binneruim is vir my persoonlik netjieser ontwerp, beter uitgelê en meer modern. Verder voel die kajuit vir my net so ruim as die van die Fortuner, maar die gehalte van die materiale en afwerking in die nuwe RAV4, skep ‘n ambiaans van luuksheid waaraan die Fortuner gebrek gaan. Die nuwe RAV4 GX-R AWD voel Europees, selfs Duits waar die soliditeit van die deure, die manier hoe sag en netjies die deure oop- en toemaak, soortgelyk is as die veel duurder Duitse kompetisie. Kortom, die RAV4 GX-R is myns insiens die beste kopie in hierdie hoogs mededingende segment.Gaan toetsbestuur een by jou naaste Toyota handelaar, jy sal dalk met een wil huis toe ry.Toyota RAV4 2.0 GX-R-CVT AWD verkoop vir R531 600-00Ingesluit by die prys van die nuwe RAV4 is ‘n 3jaar/100 000 km waarborg en ‘n 6jaar/90 000 km diensplan. Artikel: Dirk Gallowitz

French invasion – Peugeot roars again

0

Did you know that Peugeot has one of the richest histories in South Africa’s motoring landscape? The French brand ran rampant in terms of sales in the 70s and 80s, but left our shores for various reasons. They returned a few years later, but failed to reach the same heights again. The French giant kept playing the game in the years since, producing many award winning cars and engines, but sales figures in South Africa remained way below what the products deserved.

Come 2019 and Peugeot is on an entirely new path to restore its stance in SA, as well as to renew consumer confidence. To achieve this, three major aspects have been brought on. These are: Peugeot Pride, Peugeot 5008, and Peugeot 108.

Under the guidance of new boss, Xavier Gobille, Peugeot South Africa is on quite the offensive and the biggest driving force behind it is ‘Peugeot Pride’(PP). Designed to restore the consumer’s faith in Peugeot, PP is a five-year/100 000km warranty, and a service plan of the same duration, added to each new purchase as of 1 September 2019. To further boost PP, a few storage facilities have been opened in SA from where dealerships can source the most common parts. And in the case that your vehicle is at the dealership for more than 48 hours, Peugeot will give you a courtesy car.

Gobille says: “We are moving forward in creating a new and exciting future, one that produces great opportunities for our customers. The five-year/100 000km warranty and our pledge to our customers represents a solid commitment by Peugeot to the South African market and its customers.”

In terms of Peugeot’s product offensive, the brand’s new 5008 leads its South African charge. The SUV, that slots in above the well-packaged 3008, offers seven seats and two engine choices – both turbocharged. The 1.6-litre petrol offers 121kW and 240Nm of torque, whereas the 2.0-litre diesel has 110kW and 370Nm. Both engines are mated with a seven-speed automatic gearbox. The diesel engine is particularly eager to perform and all the torque kicks in at 2000rpm. It creates ample thrust to propel the 1540kg SUV forward and the front-wheel drive setup has enough steering feedback.Inside, the 5008 boasts impressive design cues headed by a centre console that is both intuitive and easy to use. The piano dials from which one can operate certain functions are easy to operate and to understand. Boot space is an impressive 780L, but it increases to 1940L when the third and second rows are folded flat. Gaining access to the boot can be done manually, electronically, or by swiping your foot underneath the rear of the car. Removing the two aft seats is easy, too. Just pull the yellow lever and unhook it. Reinserting them is even easier!

 

A raft of safety features is included in the package, which comprises Active Lane Keeping Assistance, Driver Attention Warning, speed sign recognition and speed suggestion, blind-spot monitoring, park assist, and Visio Park (180-degree vision on GT Line). The Peugeot 5008 will sell from a very competive R534 900-00.

Peugeot also launched its new 108. Available in Active trim only, the city car is equipped with a 1.0-litre three-cylinder engine that produces 53kW and 93Nm of torque. It offers six airbags for added safety, as well as stability control and ABS, making it one of the safest cars in the segment. The steering wheel houses controls from which to control media, and the multimedia system is Bluetooth, AUX, and USB compatible. The front windows are electric. The up to date tech will be a bonus for students, while the safety features will probably sway the parents decision, too. Selling from only R 179 900-00 the Peugeot 108 is bound to be on any new buyers’ shortlist.

Peugeot should be commended for taking this next step as it seeks to re-establish itself in South Africa and the steps taken should see the brand find favour among local consumers.

Article: Charlen Raymond

2020

0
Wonderlike 2020 vir jou!Stoor my besonderhede in jou kontaklys vir 2020Wonderful 2020 to you!Save my details in your contact list for 2020Christo Fourie 079 285 0337

Check your alarm battery

With load shedding being a part of our daily lives in South Africa, it is important to make sure that your alarm system is fully functional, especially the standby battery. Your battery on your alarm system should last the 2 hours cycle of load shedding and not leave your property unprotected as most of us assume.A service that Street Eyes does as part of their customer service to their clients is to check their customers’ alarm battery and to make sure that it functions to its best capacity. For more info, call Barry Botha.084 927 3263 george@streeteyesorg.com 

LOUVAIN: PARADISE OF PASSES

It was late afternoon when we made our way to Louvain Guest Farm. This tranquil working farm is situated in the upper Langkloof valley between George and Uniondale. As we turned in at the gate I got that feeling of excitement and adventure. There was a reason for us visiting Louvain, it’s called the Duiwelskop 4×4 Pass, one of the most dangerous and harmful passes of the midst 18th century.We met Michael at reception. He accompanied us to our luxurious resting place for the night. Louvain is the absolute perfect destination for the adventurer, the historian and the romantic. They can cater your ideal overnight stay before your exciting day of taking on the passes. If you want to stay longer in this relaxed country style atmosphere with nature on your doorstep – the accommodation is just super. It varies from “Stables” (sleeps 3×7) “Fiela se Huis” (sleeps 8), “The Dairy” (sleeps 10), “The Homestead” (sleeps 20). All styled luxuriously with en suite rooms and beautiful clean bathrooms. They cater for everyone’s needs with fully equipped kitchens and indoor/outdoor braais and a big swimming pool for those lazy hot days.Woke up at sunrise and went for a walk. This magnificent farm is an historic gem that marks the beginning of the Seven Passes and beholds the most significant views and beautiful fynbos along the old Ox Wagon 4×4 route. This scenic route is not just for the 4×4 enthusiast but also for the young of heart that likes hiking or cycling. Louvain is also the perfect venue to say your I do’s. They have the most perfect, absolutely dazzling wedding venue in the forest under the alluring Ox Wagon Trail. The new venue is big enough to accommodate 400 guests and all your dreams. There’s also a church that was built in 1852. In 1855 it was consecrated as St John the Baptist in the Wilderness.I was curious and fascinated about the famous Ox Wagon Trail that originated in 1776. Colonists used it as a trade route between the coast and the Langkloof valley. Schoonberg is positioned at the foot of a mountain overpassing the Outeniqua Mountains. It was used by the San and Khoi Khoi for many years and they called it “Nannidow” – defined as “finger-path” – since it was such a narrow and dangerous route. It was later upgraded by the early pioneers and renamed Duiwelskop (Devil’s Head). The pathway was incredibly precipitous and rocky, similar to a very steep and uneven flight of stairs. Wagons had to be lifted with excessive force.The pass was upgraded by Thomas Bain in 1864 to what is currently the narrow and quite technical 30km 4×4 route. The trail was still regularly used by many until the Montagu Pass opened in 1847. For many years after that the pass was barely used due to its unreliable nature. A few years ago the farmer of Louvain converted the tricky “Ox Wagon Trail” into a 4×4 route – for vehicles with low range and good ground clearance.Get your permit for the route at Louvain Guest Farm for your Ultimate Epic 4×4 Adventure!!!Original article was in Ultimate Lifestyle ED.10  

AANVULLINGS OM HIERDIE SOMER GESOND TE BLY

KOLLAGEEN: Probeer kollageen om jou vel regdeur die somer te voed en gesond te laat lyk. Dit is die proteïen wat die meeste in ons liggame voorkom en help om dooie selle in die vel te vervang en maak ons vel sterk. Studies het bewys dat 2,5-5 gram kollageenhidrolisaat kan help om vog in die vel en elastisiteit te verbeter en terselfdertyd droogheid en skurfheid verminder – ‘n bonus wanneer die vel ná ure in die son droog en skurf raak. Kollageen kan ook help om selluliet en rekmerke te verminder. Om meer kollageen in jou dieët te kry, kan jy regte beenaftreksel drink, ‘n drankie maak met proteïenpoeier gemaak van beenaftreksel, of kollageenaanvullings neem.PROBIOTIKA: Probiotika is die goeie bakterieë wat in die dermkanaal voorkom en vertering, immuunfunksie en ‘n paar ander funksies onder beheer te hou. Hulle hou ook wag teen enige ander slegte bakterieë wat die liggaam kan binnekom, insluitende bakterieë uit voedselbronne. Probiotika kan help met vertering en opgeblasenheid en terselfdertyd ekstra beskerming teen moontlike voedselvergiftiging verskaf. Probiotika kan ook help om jou vel se gesondheid te verbeter. Dit kan dus aknee en ander inflammatoriese veltoestande verminder.MAGNESIUM: Magnesium is gedeeltelik verantwoordelik vir meer as 300 biochemiese funksies in die liggaam, insluitende proteïensintese en beheer van bloedglukose. Dit help om die spiere in jou spysverteringskanaal te laat ontspan, maagsuur te neutraliseer, pynverminderende hormone vry te stel en bloedsirkulasie te verbeter. As gevolg van hierdie voordele, help die inname van magnesiumaanvullings om algemene gesondheidskwale soos hoofpyn, verteringsprobleme en slaapprobleme te beveg. Benewens magnesiumaanvullings, probeer om magnesiumryke voedsel by jou dieët te voeg, soos gekookte spinasie, amandels, kasjoeneute, avocado en broccoli.CURE FOR CHAPPED LIPSAre chapped lips just a sign of dehydration? What else could be the cause?Lips are more susceptible to drying out than other body surfaces, because they don’t contain oil glands or the protection of a tough outer layer. Chapped lips can be caused by dehydration, cold weather and wind, low humidity, dry air and sun exposure, particularly as you get older. If you lick your lips a lot, you could be causing or worsening the problem, since saliva contains enzymes that can weaken the tissue. (Don’t lick your lips before applying lip balm, which will seal in those enzymes.) Taking certain medications can also lead to chapped lips.You can become dehydrated simply because you don’t drink enough fluids, as a result of sweating a lot during exercise or because of hot and humid weather. Increased urination, which is a side effect of some medications and possibly a sign of undiagnosed or uncontrolled diabetes, can also lead to dehydration.Our pharmacist suggests the following strategy for dealing with chapped lips:
  • If your lips are more chapped in the morning upon awakening, it may because you are breathing through your mouth. If so, try putting a protective barrier of lip balm on before bed.
  • If you have cracking at the angles of your mouth, take a multivitamin that provides at least 100 percent of the recommended daily intake of B vitamins.
  • As a last resort you might consider applying an over-the-counter hydrocortisone cream three times per day for up to one week and then apply a lip balm.
  • The American Academy of Dermatology recommends using a humidifier at home to keep the air moist and covering you mouth with a scarf in cold, windy weather.
Source: Fanies PharmacyOriginal article was in Ultimate Lifestyle ED.10

Van die Baai tot in die Kloof

 Ultimate Lifestyle het saam met Epic 4×4 “The Valley of Baboons” beter bekend as die Baviaanskloof gaan besoek. Ongerepte natuur, smal klowe met vloeiende strome, steil berggange, uitgestrekte vlaktes met golwende grasvelde en uitsigte op die ongerepte wildernis….Welkom in die Baviaans. Oor duisende jare het die natuur sy gang geneem om te skep wat vandag algemeen erken word as die Baviaanskloof Wêrelderfenisgebied. Die kloof strek vanaf Willowmore met die Baviaanskloof Berge aan die noorde en die Kouga berge aand die suide kant al tot by Patensie met ‘n totale afstand van net so onder die 200km. Die bewaararea vanaf Zandvlakte tot by Poortjie is egter slegs toeganklik vir 4×4 voertuie. Epic 4×4 het besluit om die gedeelte tussen Willowmore en Zandvlakte uit te sny en ons op ‘n 4×4 avontuur oor die berg vanaf Kareedouw, bekend as die Baviaans-Kouga 4×4 roete tot by Doringkloof sowat 10km vanaf die ingang van die bewaararea te neem.EN SO BEGIN ONS AVONTUUROns kom bymekaar by die pragtige luukse Assegaaibosch Country Lodge net buite Kareedouw, met hulle netjiese kamers, swembad om bietjie af te koel, lieflike kroeg en eet area met vriendelike personeel. Ons sit aan vir ‘n heerlike aandete terwyl ons mekaar ontmoet en die roete bespreek.Die volgende oggend na ‘n lekker ontbyt vat ons die berg aan met ons 4×4 Voertuie al die pad tot by Doringkloof. Uniek en asemrowend is die Fynbos Ingang van die Kloof. Die roete wat ongeveer 78km lank is met ‘n 2/3 gradering kronkel vanaf Kareedouw op teen die Kouga Bergreeks tot in die Baviaanskloofvallei. Dit was n warm dag op die roete maar ons het ‘n lekker koelte boom gevind, waar ons ‘n vinnige peusel happie kon geniet. Verder geniet ons die verskeidenheid plantegroei, insluitend ‘n broodboom of twee wat honderde jare oud is. Laat middag arriveer ons almal veilig en ongedeurd by Doringkloof, ons tente is reeds opgeslaan deur Epic 4×4 op die pragtige groen grasperk met lieflike skoon ablusie geriewe en die vure wat reeds brand. Ons pak af en maak bed vir die aand terwyl die reuk van braaivleis, vars gebakte brood, mielepap en sous ons nader lok. Almal word rustig en geniet ‘n knertsie langs die vuur terwyl Kalbas en Shorty van Epic 4×4 ons aandete voorberei. Na ete word lekker stories uitgeruil oor die dag, Ernie se snuif masjien word uitgetoets wat sorg vir baie pret en lekker lag, ons geniet melktertjies vir ‘n “nightcap” (resep vir Melktertjies in volgende uitgawe van Ultimate Lifestyle). Na ‘n goeie nagrus, lekker koffie op die vuur en ‘n heerlike ontbyt is ons almal gereed vir die Baviaans.Ons vat die pad deur die bewaararea met meer as 1200 verskillende plantspesies waarvan 32 bedreigde spesies en 26 spesies wat nêrens anders in die wêreld voorkom nie. Met 56 reptiel spesies waarvan 23 slegs in Suid-Afrika en 3 slegs in die Baviaans voorkom, amper 300 verskillende voël spesies, 17 amfibiese en 15 visspesies asook ‘n verskeidenheid boksoorte soos die duiker, bosbok, kudu, eland, grysbok, klipspringer, berg zebra, rooi hartebeest, buffel en die beroemde stoute Bobbejane van die Baviaans is daar soveel om voor uit te kyk. Volgende stop Rooihoek… waar Kalbas ons toergids van Epic 4×4 reg staan met middagete. Rooihoek wilderniskampeerterrein met 5 kampplekke bied natuurlike swemplek in die Kruisrivier omring deur ‘n uitgestrekte wit sandstrand, daar het ons almal lekker ontspan, geeët en afgekoel in die water na ‘n warm dag voordat ons terug keer na Doringkloof, net die die regte tyd om nog ‘n paar bokke te sien in die laat middag son.Terug by ons kamp het daar liplekker potjiekos, rys, slaai en stroopsoet waatlemoen vir ons gewag. Nadat ons die stof afgewas het, het ons lekker gesmul aan die aandete wat Shorty vir ons voorberei het. Sondag oggend het ons na ‘n volmaag ontbyt gegroet en elkeen het sy eie koers ingeslaan. Op die vraag wat sal jy anders doen die volgende keer, was die meeste se reaksie, “dit was n wondelike ervaring en wanneer hou ons reünie”!! Ons was ‘n kein groepie maar ons het vining vriende geraak, lekker gelag, heerlik geëet en ‘n opwindende avontuur meegemaak!! Kan nie wag vir die volgende 4×4 Safari saam met Epic 4×4 en Ultimate Lifestyle nie!! Kom kuier saam volgende keer, jy sal nie spyt wees nie!!! Artikel en foto’s: Elizma LiebenbergOorspronklike artikel was in Ultimate Lifestyle ED.10

Gevulde Sampioene op die Rooster

Bestandele                                                                                                    Lekker groot bruin sampioeneCrushed garlicLemon PepperBotter/margarienFyn gerasperde wit cheddar kaas Metode Spoel die sampioene af en druk droog met handoekpapier.Plaas ‘n stukkie botter/margarien in die middel van elkesampioen. Plaas die knoffel ( ongeveer halwe teelepel per sampioen)rondom die botter. Sprinkle bietjie Lemon Peper op elkeen.Sit lekker baie kaas op elke sampioen en druk bietjie plat.Plaas die sampioene netso op die rooster oor matige kole enbraai tot die kaas lekker gesmelt het. Haal af en geniet!!Resep: Elizma LiebenbergOorspronklike artikel was in Ultimate Lifestyle ED.10