Shackbuilder in Groot-Brak

0
719

Dit is voor 6 ….. pikdonker en koud ….. die jongmanne sing in die shower ….. Hulle het vroegoggend gaan hardloop by Suiderkruis in Groot Brakrivier. Jongmanne en vroue wat tipeer word as “werkloos” volgens die stats van die land.

Hierdie is anders – alle jeug soek die geleentheid – net n geleentheid.

Binne twee weke hoor ons weer die sane-gesang van wat ons moet doen vir die jeug. Ons weet wat hulle moet doen en wat gedoen moet word. Opleiding en n geleentheid. Hulle wil bou en die land en gemeenskap n beter plek maak.

Hulle is vreesloos – energiek – gewillig – hulle is great kids. Hulle is onverskrokke in wat hulle doen – Bouers van n beter lewe – Shackbouers. Paraat soos hulle in die Oggend gereed maak om te gaan bou. Gister laat middag hoor Ek een van hulle sê: Ouma môre bou is klaar – Ouma moet nog die dubbel bed Sien wat ons gaan insit – twee groot vensters met n tralie vir Ouma”.

Hulle is super great jongmense – goeie en mooi harte – hulle bou die land. Groetnis vanuit n koue Brak.

Quinton Adams
Shackbuilder

Volg Quinton op Facebook

Two Days Left ….. Please Support and Thanks to the People who have supported thus far.Our Lucky Draw Competition in Support for The Backyard Varsity Field Trip to Great Brakrivier.
We have received a donation of two Boxes of Wine from Zevenwacht Wine Estate:
The Price:
4 Boxes of Wine Zevenwacht Wine Estate:
12 Bottles of Sauvignon Blanc 2020 Zevenwacht
12 Bottles of Merlot 2017 Zevenwacht.
Donation: R100. The Draw will take place on the 21st of May
Find the banking details below.
Banking Details:The Shackbuilder NPC
Bank: Nedbank Acc: 1178396819
Branch: 198765. Type: Current Account
Much Appreciation
Quinton Adams