Kos vir Kinders, Tamaaibraai, Woordverspreiding

0
670

Die Tamaaibraai is een van ons nuwe inisiatiewe en is iets waaroor ons baie opgewonde is. Die Tamaaibraai is tot dusver elke jaar ‘n groot sukses. Maar die jaar het ons geduldig gewag om ons bejaardes met smaaklike Karoo braaivleis te bederf. Dankie aan JJ Watson en Tuiniqua tehuise.

diegeorgevryburgers@gmail.com
0782790868