22.8 C
George
spot_img
HomeMotoring

Motoring

In-plug Bug!

Die Meyers Manx Duinebesie herleef. Vir die eerste keer in vyftig jaar bring Meyer Manx weer ‘n nuwe voertuig uit. Die ikoniese “Beach Buggy” van die Sestigs keer terug as die Meyers Manx 2.0, die keer ‘n vol elektriese voertuig.Die oorspronklike Duinebesies was gebou op...

BMW K1600 GT

“Maar is dit nog 'n motorfiets?” Dis tong in die kies gevra, maar tog ‘n vraag met meriete. Die nuwe BMW K1600 GTL is groot en bied inderdaad amper al die luukses wat ‘n motor bied, plus ‘n heelwat groter sondak! Met twee ekstra...

‘n Veiling Ervaring.

Die gewag vir ‘n “Bargain”! Artikel: Carina Burger Dis ‘n vreemde ding, ‘n veiling, as jy nie daaraan gewoond is nie. Dis ‘n samekoms van mense, van alle oorde van die lewe, wat almal die selfde items wil kom koop en elkeen hoop hulle kry hom...

Plett’s New Mountain Bike Park, A Cut Above The Rest

Article & Photos: Elise Kirsten @elisekirstenA slow leak in my front tyre almost caused me to miss out on exploring the new mountain bike trails that snake their way across Sky Villa Boutique Hotel’s 500-hectare property, set on high on the hill in Baron’s...

2022 Opel Mokka

Met Opel wat deesdae in die Stellantis groep blyplek gevind het, is die 2022 Mokka ‘n welkome toevoeging tot hul modelreeks vir die Suid Afrikaanse mark. Soos met omtrent al die nuwe modelle in die Stellantis stal, het ook die 2022 Mokka ‘n gedaanteverwisseling...

Honda Transalp – Bekostigbare avontuur!

Die afgelope jare het 'n ontploffing in die dubbeldoel motorfiets mark gesien. Oor naweke sien jy hulle ry, die manne op die groot motorfietse vol stof, op pad na 'n nuwe horison, 'n nuwe avontuur. Ons bly in 'n pragtige land wat net wag...