23.8 C
George
spot_img

Recipes

Wenke vir Kombuis

Ek is baie lief vir kook. Van kleins af het ek probeer en baie foute gemaak. Partykeer wou die honde nie eers eet wat ek gemaak het nie. Klein foutjies kan 'n hele ete sommer net sleg maak. Te veel sout, te min sout,...

South African Buttermilk Rusks

Article by Kit Heathcock Rusks in South Africa are part of the cultural identity – one of the things that exiles in a foreign land long for. Children are brought up on Rooibos tea (a herbal bush tea) and rusks. South African rusks are of...

Warm Up With Fresh Mushroom Soup

Mushrooms add something special to a meal and mushroom soup is a classic example.But mushrooms give us more than great taste. Did you know that mushrooms help contribute to our daily intake of potassium, selenium and riboflavin? Plus, mushrooms are low in fat and...

Gevulde Sampioene op die Rooster

Bestandele                                                                                                   Lekker groot bruin sampioeneCrushed garlicLemon PepperBotter/margarienFyn gerasperde wit cheddar kaas MetodeSpoel die sampioene af en druk droog met handoekpapier.Plaas ‘n stukkie botter/margarien in die middel van elkesampioen. Plaas die knoffel ( ongeveer halwe teelepel per sampioen)rondom die botter. Sprinkle bietjie Lemon Peper op...

Tuisgemaakte Grenadella Likeur / Zoerdoef (3-dag proses)

Resep: Sandra o’ConnellDag 1 12-18 grenadellas, alles uitgekrap met lepel (as die uitgekrapte vrug te min is gebruik tot 24) Meng met 500 g suiker (pro-rata meer suiker as jy meer vrug gebruik) Voeg by 4 doppies "Passion Fruit cordial" Bedek en laat oornag staan.Dag 2 Kook alles saam...

Knoffel-Mossel Potjie

Resep: JoLinda Van VuurenBestanddele: 3 uie, gekerf 1 eetlepel knoffelbotter 2 pakkies gevriesde mossels, in skulpe 1 liter volroom melk 1 pakkie sampioensoppoeier 500ml vars roomMetode: Sit 'n swart pot op 'n matige vuur. Braai die uie in die knoffelbotter. Sit gevriesde mossels in pot. Sit deksel op en laat dit vir 10 minute...