18.8 C
George
spot_img
HomeLifestyle

Lifestyle

In ons Piekniek mandjie!

Spek en kaas happies8 snye brood – korsies afgesny1 koppie gerasperde kaas8 stukke skouer spek¼ koppie botterRol die snye brood plat. Plaas kaas op elke broodjie en rol toe. Draai die rolletjie toe met spek en steek vas met ‘n tandestokkie. Voorverhit ‘n pan...

Verken die Suid Kaap!

Moeg van op die strand lê?Die Suid Kaap het soveel meer om te bied! Hier is 'n paar voorstelle vir die dag wat jy dalk iets anders wil doen.Ontmoet vir Bain:Thomas Bain was die seun van Andrew Geddes Bain. Hierdie pa en seun het...

Patat, Piesang en Appel Pot

Daar is darem min dinge so gesellig soos 'n pot! Skaapskenkel, waterblommetjie, biltong, volstruisnek, die moontlikhede is eindeloos en die resepte volop. Waar die leemte is, is by die klein potjie. Dis hierdie leemte wat ons wil vul. Want elke vuur kan 'n potjie...

George Landbou Skou

Corné Botha (president van George Landbouskou) gesels met Christo Fourie die vise-president van die skou genootskap oor die 2019 landbouskou wat hierdie jaar vanaf 29 Augustus tot 31 Augustus plaasvindhttps://www.youtube.com/watch?v=JK7fwC3xJX8 

What to do during loadshedding.

Failing Eskom and its resulting power outages have been called a "national crisis". How soon our power supply will become stable again we don't know, but at least we know we should brace ourselves and get prepared, right?In case you like checklists or you...

Prevalence of Enteroviral Meningitis in the Garden Route

Meningitis is an inflammation of the membranes that cover the brain and spinal cord, usually caused by a bacterial or viral infection. Viral meningitis is usually less severe than bacterial meningitis.  Enteroviral Meningitis is not classified as a notifiable disease - notifiable diseases are...