15.8 C
George
spot_img
HomeLifestyle

Lifestyle

The OX-Wagon N1 Continued…

Attaquaskloof - Valley of Violence Article and photos: Johann van TonderIn our previous issue we started the Ox-Wagon N1 story in Heidelberg and crossed the mountain into the Klein Karoo via the Gysmanshoek Pass. In this issue we continue our historic journey. We travel East...

Gevulde Soetrissie

Resep en Fotos: Rosalyn van ZylBestanddele:Vleis vulsel: 1 Eetlepel botter 500g Beeshaas 1 Teelepel paprika 1 Eetlepel knoffel poeier of vars knoffel 1 Teelepel sout 2 Eetlepels Worcestersous of Balsamiese asynBraai die vleis in botter en gooi speserye in terwyl dit braai. Skep uit en hou die sous.Uie vulsel: 2 eetlepels botter 3...

Ontbyt Pizza

My eie braaivleis en eier PizzaResep: Maralize van WinsonHierdie resep kan van nuuts af gemaak word, of met gisteraand se oorbly braaivleis en wors.Bestandele: 1 Ui, gesny Steak Kameeldoringwors Eiers Melk Sout en peper na smaak Gerasperde kaasMetode:Braai uie tot bruin. Sny steak en wors in stukkies en braai saam met...

10 Passe en die Kloof van Bobbejane

Artikel & Fotos: Brian CheyneEk het ‘n vriend wat altyd verwys na die George-area as Eden. Met die onlangse BMW 310 GS bekendstelling in Eden, het ons een van die passe gery op die 7-passe pad. Natuurlik was ek nuuskierig om te sien hoe...

Ultimate Drive en Ultimate Lifestyle gaan groot!

Ultimate Drive is bykans 5 jaar reeds ‘n bekende titel op die Wes Kaap se rakke. Die Motor koerant, gesetel in George, is die enigste alleenstaande motor publikasie in die Suid Kaap en word versprei van Plett in die Ooste tot Langebaan in die...

George Trails…the reason to play outside.

Article & Photos: Werner RallSo here we are well into 2019 and I am pretty sure many of you have already given up on your new year’s fitness and weight loss resolutions. It’s not easy and there are many factors that can be contributing...