15.8 C
George
spot_img
HomeLifestyle

Lifestyle

Tuisgemaakte Grenadella Likeur / Zoerdoef (3-dag proses)

Resep: Sandra o’ConnellDag 1 12-18 grenadellas, alles uitgekrap met lepel (as die uitgekrapte vrug te min is gebruik tot 24) Meng met 500 g suiker (pro-rata meer suiker as jy meer vrug gebruik) Voeg by 4 doppies "Passion Fruit cordial" Bedek en laat oornag staan.Dag 2 Kook alles saam...

Knoffel-Mossel Potjie

Resep: JoLinda Van VuurenBestanddele: 3 uie, gekerf 1 eetlepel knoffelbotter 2 pakkies gevriesde mossels, in skulpe 1 liter volroom melk 1 pakkie sampioensoppoeier 500ml vars roomMetode: Sit 'n swart pot op 'n matige vuur. Braai die uie in die knoffelbotter. Sit gevriesde mossels in pot. Sit deksel op en laat dit vir 10 minute...

By waters waar rus is…

Groot Brakrivier, gelys as een van die Top 10 rustigste dorpiesTerwyl 2019 op ‘n dolle vaart af jaag na Desember, is daar ‘n dorpie in die Suid Kaap waar tyd net so bietjie stadiger verloop. ‘n Plekkie waar mense mekaar nog in die straat...

As jy moeg word vir die lewe in die stad…

Artikel & Fotos: Johann van TonderToe, ek weet jy het dit lank laas gesing, maar die woorde is daar in jou kop. Die wysie sal jy altyd onthou. Ek sal die eerste versie sing:“...As ek moeg word vir die lewe in die stad, lok...

KONFYT-STOOMPOEDING

Resep: Maralize van WinsenGenoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 2 uurBestanddele: 45 ml (3 e) aarbeikonfyt 430 ml (1¾ k) bruismeel 5 ml (1 t) bakpoeier 175 g botter, versag 250 ml (1 k) strooisuiker 3 eiersMetode: 1. Smeer 'n emaljebak met botter en sit die konfyt onderin. 2. Sif die meel...

The Ox-wagon N1 – Part 1

"It is, perhaps, not just the journey that counts, but also the road that is travelled. And it's not necessarily the high road or the low road that matters, but rather the story behind the road that's important."Article and Photos: Johann van TonderFrom early...