15.2 C
George
spot_img
HomeFeatured

Featured

DIE MOOI VERHAAL WAT NIE VERTEL WORD NIE, MAAR…

Deur Ferdi Alberts (Pluimvee - George Landbouskou)Ons hele lewensverhaal is een van mededinging en kompetering.Baie mense het vermoëns van die liewe HERE ontvang wat hulle mededingend en kompeterend maak, maar ongelukkig is daar mense wat nie hierdie vermoë of gawe ontvang het nie, wat...

New Drive Through Motor Vehicle License Service available soon

PUBLIC NOTICE: New Drive Through Motor Vehicle License Service available soon– this is how it will work! Issued George Municipality, 31 August 2022George Municipality will soon boast with a brand-new Motor Vehicle and Registration (MVR) satellite office which includes a drive-through service for license disk...

In-plug Bug!

Die Meyers Manx Duinebesie herleef. Vir die eerste keer in vyftig jaar bring Meyer Manx weer ‘n nuwe voertuig uit. Die ikoniese “Beach Buggy” van die Sestigs keer terug as die Meyers Manx 2.0, die keer ‘n vol elektriese voertuig.Die oorspronklike Duinebesies was gebou op...

BMW K1600 GT

“Maar is dit nog 'n motorfiets?” Dis tong in die kies gevra, maar tog ‘n vraag met meriete. Die nuwe BMW K1600 GTL is groot en bied inderdaad amper al die luukses wat ‘n motor bied, plus ‘n heelwat groter sondak! Met twee ekstra...

‘n Veiling Ervaring.

Die gewag vir ‘n “Bargain”! Artikel: Carina Burger Dis ‘n vreemde ding, ‘n veiling, as jy nie daaraan gewoond is nie. Dis ‘n samekoms van mense, van alle oorde van die lewe, wat almal die selfde items wil kom koop en elkeen hoop hulle kry hom...

Plett’s New Mountain Bike Park, A Cut Above The Rest

Article & Photos: Elise Kirsten @elisekirstenA slow leak in my front tyre almost caused me to miss out on exploring the new mountain bike trails that snake their way across Sky Villa Boutique Hotel’s 500-hectare property, set on high on the hill in Baron’s...