23.8 C
George
spot_img
HomeCommunityNostalgie

Nostalgie

George Nostalgie: Francois Germishuys

Opgedra aan: Francois Germishuys11 April laat middag kom ‘n boodskap deur van Francois, “Hi, is jy ok? Hoe voel jy?” ek antwoord hom en sê “operasie was ‘n sukses, ek voel net moeg en bietjie seer, Francois skryf vir my ‘n storie asb”. Nie...

George Nostalgie 6

Geskryf uit die oogpunt van ‘n moeder hart.In die stilte van hierdie warm laat middag hoor ek die gedreun van ‘n swerm motorfietse wat teen die Outeniqua berg weergalm, skoenlappers vind hulle eie weg in my maag en woorde saggies glip uit my mond...

George Nostalgie # 5 George Landbou Skou

Soos die son oor die Outeniqua berg op kom en vir die 159ste keer die George Landbou Skou aankondig, hoor ek die hoender hane wat die dag se aanbreek vier, die stoetbulle wat hulle manlike krag kreed dra. Ja, die George Landbou Skou is...

George Nostalgie #4

Ek staan vanaand op my balkon my plekkie waar ek afsluit en gaan dwaal in ou vergete skatte. Die winter koue is nie vanaand in die lug nie, maar so asof daar ‘n berg windtjie oor die berg wil bekruip. Dit lyk of die...

George Nostalgie

Soos ek vandag oor die groen Ouentiqua berg staar en die koel Kaapse wind waai deur my hare kom die vragie by my op, “Wat maak George so uniek, wat is dit van hierdie dorpie wat ‘n mens se voetjies net hier wil wortel...