21.8 C
George
spot_img
HomeAgriculture

Agriculture

“60 Years and still going: All For The Love of Agriculture Well Done John Nqweniso”

As jong Xhosa man het John Nqweniso van ‘n plaas in Burgerdorp, George toe getrek en in November 1999 by die George Landbou Skou begin werk as grondbeheerbeamte aangestel deur destydse bestuurder Mnr Jan Stander. Hier was John 3 jaar by George Landbou Skou John is...

Agri-werker wen gesogde toekenning

Lloyd Mungadze van Haygrove, Geelhoutboom is aangewys as die wenner in die kategorie, Junior bestuur.Die belangrikste deel van die sukses van Haygrove in die besonder, die ongelooflike arbeidsmag. Die plaas wat van die weer-, wêreldmark- en uitvoermark afhanklik is, kan dit wisselvallig en soms...

George Landbou Skou

Corné Botha (president van George Landbouskou) gesels met Christo Fourie die vise-president van die skou genootskap oor die 2019 landbouskou wat hierdie jaar vanaf 29 Augustus tot 31 Augustus plaasvindhttps://www.youtube.com/watch?v=JK7fwC3xJX8