Dankbaarheid is soos “Alchemy”
- Extreme thirst
- Frequent urination
- Hunger
- Weight loss
- Urine smelling sweet
- Fatigue
- Blurred vision
- Poor wound healing
Onthou die Lesse van Lockdown
Deur te praat met van my vriende & kennisse, is hierdie wat uitgekom het oor waaroor mens dankbaar kan wees vir 2020:- “Lockdown has given us the opportunity to take life a little more slowly, to appreciate the things we often take for granted, and to re-evaluate our priorities.“
- “We truly can adapt to overcome obstacles if we apply ourselves to it.“
- “As gevolg van elke trial, kon ek soveel meer groei in die Confidence wat ek het in die Here as my Shepherd, Pappa en Beste Vriend.“
- “The year 2020 has reminded me of how important it is to stay connected. Connection with others is so important and without it, it changes who we are: I became closer to my family and friends and I will forever be grateful for that little push that this year gave me!“
Lock down uitdagings vir Ouers – 5
Mastering It en Mariska Knoetze het dit goed gevind om tydens die lock down, wat reeds Maart die jaar begin het, ‘n Video reeks aan ouers beskikbaar te maak wat verskeie relevante kwessies rondom Lock down aanspreek. In hierdie onderstaande artikel deel Mariska meer oor: A. Mensdom is negatief, opstokerig, kritiek, fopnuus, vrese, sosiale media, en B. Juffrou, mamma, vrou, skoonmaker terwyl pappa moet werk (of visa-versa); Of as enkel-ouer
Ek is Mariska Knoetze. Ek is ‘n voltydse onderwyseres, ‘n beroepskonsultant en ‘n narratiewe berader. Maar ek is ook “n Enkelmamma van 6 jarige tweeling seuns. Ek bly by my ouers en ons maak gelukkig ‘n “mean team” om die dinge aan die gang te hou.Ek dink dit is ‘n voorreg om uit ‘n juffrou en mamma se perspektief te deel wat ons alles saam in hierdie huidige situasie beleef, vrae en kommernisse wat ons het. Daar is baie waarde daarin om te gesels oor die vrae wat ons saam het.Ek wil wel net noem dat ek ‘n meningspyling uitgestuur het om die inhoud van hierdie werkswinkel te kon kry. Ek is nie ‘n Genie in a Bottle nie. Ek het nie antwoorde en oplossings vir alles nie. Maar graag wil ek jou bemoedig en minder hulpeloos te laat voel.- Kommernisse en uitdagings (realiteite en feite).
- Minimaliseer die risiko: Om klere op te vou en TV te kyk is nie ‘n risiko nie. Om op jou foon te werk en te bestuur is ‘n groot risiko
- Stel jou foon se “ringtones” gebasseer op prioriteite. Stel alarms om dinge gedurende die dag te onthou en op ‘n sekere tyd te doen en af te handel
- Hoe meer jy sekere take inoefen elke dag, hoe minder fokus en energie neem dit
- Stel afsny datums en tye op volgens prioriteite

George Vryburgers
Name : George Vryburgers
Type: Kos vir Kinders, Tamaaibraai, Woordverspreiding
Mobile number:0782790868
Addres:York Straat, , George, 6529Contact person:MariusEmail: diegeorgevryburgers@gmail.com
Website: www.vryburgers.co.zaNPO / NPC number:
PBO number:About :Die Tamaaibraai is een van ons nuwe inisiatiewe en is iets waaroor ons baie opgewonde is. Die Tamaaibraai is tot dusver elke jaar ‘n groot sukses. Maar die jaar het ons geduldig gewag om ons bejaardes met smaaklike Karoo braaivleis te bederf. Dankie aan JJ Watson en Tuiniqua tehuise.
Vegetable Garden
No fireworks for Guy Fawkes
The Best is yet to come
Connect more ~ Live more ~ Breathe more 2 months remaining of the year!

Maryke Jooste @ 072 372 4353 / maryke@masteringit.co.za / www.masteringit.co.za You can also follow us on Social media: Facebook & Instagram.

The dangers of putting your children on Ritalin
Kind RegardsDana Niemand DirectorLock down uitdagings vir Ouers – 4
A. Stres van sonder inkomste wees, en B. Huismoles. Familielede of eggenoot se ware kleure kom uit. Kindermishandeling. Geen kos om te eet nie.
Ek is Mariska Knoetze. Ek is ‘n voltydse onderwyseres, ‘n beroepskonsultant en ‘n narratiewe berader. Maar ek is ook “n Enkelmamma van 6 jarige tweeling seuns. Ek bly by my ouers en ons maak gelukkig ‘n “mean team” om die dinge aan die gang te hou.Ek dink dit is ‘n voorreg om uit ‘n juffrou en mamma se perspektief te deel wat ons alles saam in hierdie huidige situasie beleef, vrae en kommernisse wat ons het. Daar is baie waarde daarin om te gesels oor die vrae wat ons saam het.Ek wil wel net noem dat ek ‘n meningspyling uitgestuur het om die inhoud van hierdie werkswinkel te kon kry. Ek is nie ‘n Genie in a Bottle nie. Ek het nie antwoorde en oplossings vir alles nie. Maar graag wil ek jou bemoedig en minder hulpeloos te laat voel.- Kommernisse en uitdagings (realiteite en feite).
Ek noem wel dat as jy jouself in hierdie situasie bevind skakel asb. POWA – 076 694 5911
________________________________________________________________________Ons video reeks is ook op Youtube beskikbaar.Sou julle 1-tot-1 sessies wou boek met myself, Maryke Jooste, of Mariska Knoetze, vir enige tipe coaching of ander dienste wat Mastering It bied, is julle welkom om kontak te maak – maryke@masteringit.co.za. Besoek ons webwerf gerus – www.masteringit.co.za Ons hoor graag van julle! Volg ons gerus op Facebook & Instagram ook!