Vakansiegangers in die Suid-Kaap
Met die afgelope week se skoolvakansie wat aan die gang was, kon mens dit ook sien op ons strande en op die nommerplate van karre wat ons dorp deurry. Herold's Baai het verseker 'n paar ekstra voete geniet en die toue het maar gestaan...