Ontmoet vir Geraldo – uitmuntende musikant

0
255
Ek ken die jong man. Een van George se beste kunstenaars – in teendeel die hele Lewis familie is kunstenaars van formaat. Die man het ‘n pragtige stem, en ‘n storie wat jou gaan inspireer. Hier is Geraldo se storie – geniet dit.
Soms gooi di lewe jou in n rigting waar jy nooit gedink het jy gaan beland ni…
Music is my passie. Ek het altyd gdink dat dit my werk kan wees en so n goeie inkomste kan verdien. Toe ek 20 kom word het, het ek vir myself gese as ek 25 is en dit het nog nix vir my bewys, gaan ek my music net n klein tydtji eenkant skyf. Ek was in bands van kleins af so ek het geglo dit kan werk (eiewys gewees). Moet my ni verkeerd verstaan nie ek het ook n normal werk gehad soos di tyd gaan. Tot waar ek g’retrench was. Ek is imand wat raak vat al doen ek wat watse werk. EK glo altyd als wat j doen moet j doen tot di beste van jou vermoe (you never know)…
Ek word toe retrench by di airport eventhou ek in my eerste 2 maande as team leader an gestel was. Soos tyd gaan word ek acting manager ook gemaak. Ons was n agency soos workforce. In daai tyd het ek n mooi princess opad (first born), dat ek gaan pa word. So ek dink nog ek moet di laat werk want ek moet voorsien. But ek en nog een productive werker Lee-roy Qhamani Buys word toe retrench. En my hoof vriend staan op trou ook daai oomblik.
But God!
My vriend lewe soos n king vdag. Ek het op my laagste gevoel. But God sluimer of slaap nooit. God het geweet hoekom Hy dt toe gelaat om t gbeur met ons
Daai selfde dag van ons retranchment hoor ek by Grant Bokkies daar is poste oop by Africa skills. Ek loop toe met rugsak tot daar en ek doen aansoek. 3dae daarna bel hulle my ek is aanvaar. Di vrou wat my bel se my daar is net iets omtrent my ID foto,my gesig
Sy gaan my n kans gee. (Die guns van God). Ek doen my 3jaar prakties by hulle wat successful was. Dank God daarvoor. Ek is vdag qualified in my amp en ook 3jaar in di trade. Ek het n nuwe passie kom op doen but soos ek in my boodskap se ek is n raak vatter.
By gese in di trade moet jy hare op jou tande het. Dis ni maaklik ni, baie wysheid van God af nodig in di construction wereld. Anders is j manet n noge ek weet nie.
My punt wat ek wil lig is. Want ek praat nou baie. Jou tyd is ni altyd di regte tyd ni. God laat dinge op ju pad kom om ju reg te maak vir dit wat Hy in store het vir jou. Want wat Hy vir jou het is better as wat jy vir jouself ghad het. Music is in my ek sal altyd dt het, as ek dit mooi opas en God het reeds leke deur gekom nou vir my in my music bedryf. Ek het net besef dat God knows best en Hy sal nooit sy kinders insteek laat ni. God first in all that you do. Ons is alml manet mens but nooit vgeet om t bid en ook net danki t se al is j op jou laagste. God seen.
Previous articleMeet Sabrina Horn
Next articleGeorge Rate Payers Association: Building a Sustainable City Through Accountability
Herman Pienaar
23 years ago Herman and his wife Carina, with their 2 daughters moved to George in the beautiful Garden Route region of South Africa. He has a passion for the people of the region and is involved in many humanitarian projects. He is co-owner of the popular Facebook group called Georgiete Staan Saam with a membership of 84 500. He is a connector and an activist for unity and works tirelessly to help all communities in George and the Garden Route to realise that the answer for the political, business and socio-economical problems of the area is to stand together, plan together and working together at a common sustainable goal of alleviating poverty.Herman is the CEO of the Love Garden Route NPC and is one of the founders of the Love George movement. He is the owner and founder of the GardenrouteNEWS platform (previously Lovegeorge NEWS) and the online radio stations RadioCSA. For 32 years Herman specializes in web development and web design and through his business also offer web-hosting, email-hosting and domain-hosting.As a Pastor he has presented over 40 men's and women's camps where the main focus is to assist and guide Christians in discovering who and whose they are, discovering their true calling and then activate them into their true Prophetic and Apostolic calling.