The George Municipality has made it possible for you to get rid of all your hazardous waste that you have accumulated in your garage over the years.
OPEN DAY
Disposal of Household Hazardous Waste
10 September 2021
Parking lot opposite Outeniqua Stadium, Augusta Street
Open from 8:00 until 15:00
Do you have the following household hazardous waste items at home and don’t know how to properly dispose of them?
Bring them to a Household Hazardous Waste Disposal Event!
- Motor oil, oil filters, brake fluid
- Used antifreeze
- Paint, paint thinner, turpentine
- Pesticides or herbicides
- Household batteries
- CRTs, old TVs, miscellaneous electronics
- Tyres
- Fluorescent tubes and Globes
- Household medical waste (needles and old medicine and tablets)
The following item are NOT accepted:
- Explosives
- Ammunition
- Radioactive Materials
- Controlled Substances
Additional Information
- Bring the items you wish to dispose of in a strong box preferably in their original, labeled containers.
- Do not EVER mix products together.
- Be prepared to leave your containers, due to permitting requirements, and the volume of people that may utilize the program.
This is your opportunity to get rid of these items at NO COST
and at a convenient, nearby location.
For any enquiries, kindly contact Grace Notshokovu on 044 802 2917.
OPEDAG
Verwydering van Gevaarlike Huishoudelike Afval
10 September 2021
Parkeering oorkant Outeniqua Stadion, Augusta Straat
Oop van 8:00 tot 15:00
Het u enige van die volgende gevaarlike huishoudelike afval items by die huis en weet u nie hoe om wettiglik daarvan ontslae te raak nie?
Bring dit na ‘n Verwydering van Gevaarlike Huishoudelike Afval geleentheid.
• Motor olie, olie filters, remvloeistof
• Gebruike vriesteenmiddel
• Verf, verfverdunner, terpentyn
• Plaagdoders of onkruiddoders
• Huishoudelike batterye
• Ou TV stelle, verskeidenheid elektroniese toestelle
• Motorbande
• Fluoorbuise en gloeilampe
• Huishoudelike mediese afval (naalde en ou medisyne en tablette)
Die volgende items word NIE aanvaar nie:
• Plofstowwe
• Ammunisie
• Radioaktiewe materiale
• Wetlikbeheerde medisyne
Addisionele inligting
• Bring die items wat u graag ontslae wil van raak in ‘n sterk kartondoos, verkieslik die oorspronklike verpakking en merk die kartondoos.
• Moet nooit gevaarlike items meng nie.
• As gevolg van permit vereistes en die hoeveelheid persone wat aan die program mag deelneem, sal van u verwag word dat u bereid moet wees om u houer saam met die gevaarlike afval in te gee.
Hierdie is u geleentheid om GRATIS ontslae te raak van hierdie items by ‘n gerieflike en naby geleë plek.
Vir enige navrae kontak gerus vir Grace Notshokovu 044 802 2917.