HomeFeatured

Featured

In-plug Bug!

Die Meyers Manx Duinebesie herleef. Vir die eerste keer in vyftig jaar bring Meyer Manx weer ‘n nuwe voertuig uit. Die ikoniese “Beach Buggy” van die Sestigs keer terug as die Meyers Manx 2.0, die keer ‘n vol elektriese voertuig.Die oorspronklike Duinebesies was gebou op...

BMW K1600 GT

“Maar is dit nog 'n motorfiets?” Dis tong in die kies gevra, maar tog ‘n vraag met meriete. Die nuwe BMW K1600 GTL is groot en bied inderdaad amper al die luukses wat ‘n motor bied, plus ‘n heelwat groter sondak! Met twee ekstra...

‘n Veiling Ervaring.

Die gewag vir ‘n “Bargain”! Artikel: Carina Burger Dis ‘n vreemde ding, ‘n veiling, as jy nie daaraan gewoond is nie. Dis ‘n samekoms van mense, van alle oorde van die lewe, wat almal die selfde items wil kom koop en elkeen hoop hulle kry hom...

Plett’s New Mountain Bike Park, A Cut Above The Rest

Article & Photos: Elise Kirsten @elisekirstenA slow leak in my front tyre almost caused me to miss out on exploring the new mountain bike trails that snake their way across Sky Villa Boutique Hotel’s 500-hectare property, set on high on the hill in Baron’s...

Road Upgrades in George

Spending must take place to avoid loss of grant funding.George Municipality has been inundated with comments regarding all the road upgrades taking place throughout the city in the past few days and this is understandable, considering the impact on all road users. George Municipality...

Wenke vir Kombuis

Ek is baie lief vir kook. Van kleins af het ek probeer en baie foute gemaak. Partykeer wou die honde nie eers eet wat ek gemaak het nie. Klein foutjies kan 'n hele ete sommer net sleg maak. Te veel sout, te min sout,...