BORCHARDS STAAN SAAM

0
994

Getting to know the Local Motion team, they stand out as a Team passionate about the community. Their vision is to “create a platform for motivated youth from vulnerable communities to reach their fullest potential & make a positive change within their community“. They want to see leaders raised up in their local community to take a stand for what is right and bring God into their areas.

Sabrina Horn, one of the leaders at Local Motion, said that through Local Motion they want to reach out to the youth, cultivate an active lifestyle in them, get them out of their communities and have them develop a passion for the Word of God. How Local Motion do this, is through engaging the youth in local activities such as surfing and hiking. Community involvement is also a priority and local clean-ups are also done from time to time. Going to church is a priority and making their own Veggie Gardens is also something they enjoy.

Their last event was on the 10th of August, during which they had a walk through Borchards, to take a stand against drug addictions, violence and the youth getting involved in the wrong things.

Read more in our article below during interviews with some of the leaders involved:

Gustav, leier van die span en die een wat die staptog aanvanklik gereël het, het die volgende vir ons deurgegee:

1. Hoekom het julle die stap gereël vir Maandag, 10 Augustus?
Die rede hoekom ons die stap gereël het is omdat daar baie misdaad in die gemeenskap is en ons jongmense wat verslaaf raak aan dwelms.

2. Wat is die uitdagings in die gemeenskap huidiglik?
Die uitdagings in die gemeenskap is te veel misdaad wat plaasvind en selfs moorde.

3. Wat is jullie visie vorentoe vir die gemeenskap? Wat sal julle wil hê moet verander?
Ons visie vorentoe is om misdaad te minder te maak en ook onder die jongmense. (Daar is te veel geweld). Ons will die Jeug nader om deel te wees van jeuggroepe want ons het Godsmanne en -vroue nodig.
Ons sal wil sien dat ouers meer tyd met hulle kinders spandeer en self uit die Bybel uit werk en lees vir hulle.

4. Wat doen julle nog in die gemeenskap?
Ons het ‘n sop kombuis en ons doen ook groente tuine waarby ons die jongmense graag wil betrek.

5. Enige iets nog op jou hart oor hoekom jy betrokke is hierby?
My hart is om die gemeenskap ‘n veilige plek te maak en ook seker te maak dat die jongmense wat die toekomstige leiers is saam werk en hulle self afwyk van verkeerde dinge.

Jong mense is besig om met verkeerde dinge betrokke te raak. Hulle is in die verkeerde invloed. Ons wil teen dit opstaan, opstaan teen die mishandeling van kinders en vrouens in die gemeenskap. Jeug het genoeg gehad en ons wil jeug verander vir die beste. Ons wil almal kry om saam te staan. Almal (kan) opstaan vir dit wat reg is. Almal het ‘n stem.” – Sabrina Horn

Vir meer inligting oor Local Motion en plaaslike geleenthede waarby hulle betrokke is, besoek en volg gerus hulle Social Media blaaie:
Facebook: Local Motion
Instagram: localmotionza

They are planning on having more of these types of walks in the communities. So keep watching their Social media pages for updates!