18.8 C
George
spot_img

Ultimate Lifestyle

LOUVAIN: PARADISE OF PASSES

It was late afternoon when we made our way to Louvain Guest Farm. This tranquil working farm is situated in the upper Langkloof valley between George and Uniondale. As we turned in at the gate I got that feeling...

AANVULLINGS OM HIERDIE SOMER GESOND TE BLY

KOLLAGEEN: Probeer kollageen om jou vel regdeur die somer te voed en gesond te laat lyk. Dit is die proteïen wat die meeste in ons liggame voorkom en help om dooie selle in die vel te vervang en maak...

Van die Baai tot in die Kloof

 Ultimate Lifestyle het saam met Epic 4x4 “The Valley of Baboons” beter bekend as die Baviaanskloof gaan besoek. Ongerepte natuur, smal klowe met vloeiende strome, steil berggange, uitgestrekte vlaktes met golwende grasvelde en uitsigte op die ongerepte wildernis….Welkom in...

Gevulde Sampioene op die Rooster

Bestandele                                                                                                   Lekker groot bruin sampioeneCrushed garlicLemon PepperBotter/margarienFyn gerasperde wit cheddar kaas MetodeSpoel die sampioene af en druk droog met handoekpapier.Plaas ‘n stukkie botter/margarien in die middel van elkesampioen. Plaas die knoffel ( ongeveer halwe teelepel per sampioen)rondom die botter....

Tuisgemaakte Grenadella Likeur / Zoerdoef (3-dag proses)

Resep: Sandra o’ConnellDag 1 12-18 grenadellas, alles uitgekrap met lepel (as die uitgekrapte vrug te min is gebruik tot 24) Meng met 500 g suiker (pro-rata meer suiker as jy meer vrug gebruik) Voeg by 4 doppies "Passion Fruit cordial" Bedek en laat...

Knoffel-Mossel Potjie

Resep: JoLinda Van VuurenBestanddele: 3 uie, gekerf 1 eetlepel knoffelbotter 2 pakkies gevriesde mossels, in skulpe 1 liter volroom melk 1 pakkie sampioensoppoeier 500ml vars roomMetode: Sit 'n swart pot op 'n matige vuur. Braai die uie in die knoffelbotter. Sit gevriesde mossels in pot. Sit deksel op en...
spot_img

latest articles