18.7 C
George
spot_img

Johann van Tonder

Johann van Tonder is ‘n boorling van George met ‘n groot liefde vir die Suid Kaap, sy natuur en geskiedenis. As redakteur, joernalis, radio persoonlikheid en storieverteller leef hy hom uit in die wêreld van motors en motorfietse en bevind homself gereeld in verskillende dele van die land op die nuutste motor en motorfiets bekendstellings. Onder die vaandel Trailrider Media verskaf hy motor en motorfiets verwante inhoud aan koerante, tydskrifte en verskeie radiostasies.

Volvo XC90 T6 Geartronic AWD Inscription 6-seater

Suave and serene Swede The latest model from Gothenburg to grace my driveway was the upper-end, recently tweaked XC90 T6 painted in the most fetching champagne shade that does so much to enhance its neat and simple styling that is...

Renault stel sy jongste Mégane RS bekend

Die 300 Trophy is vir die eerste keer by die 2018-motorskou in die Franse hoofstad Parys bekendgestel; die eerste RS Trophy wat gebaseer was op die Mégane II RS, het in 2005 op die mark gekom, slegs nege maande...

Suid Kaapse Motorfiets Klubs doen hul deel vir welwillendheid

Hoewel grendeltyd beweging van mense en voertuie gekortwiek het, het dit geensins die geesdrif en entoesiasme gedemp waarmee motorfiets klubs inspring waar daar tekort is nie. Sedert die verslapping van die bepreking op beweging het verskeie klubs welsyn projekte...

Honda CRF 1100 L Africa Twin

It is hard to imagine going on an adventure at this time. Partly because it is freezing cold, partly because of the pesky lockdown rules. However, that did not stop Honda from delivering their ultimate adventure bike to me:...

New Peugeot 208 for SA soon!

Earlier this year the new Peugeot 208 was named European Car of the Year, beating the favourite, the Tesla Model 3, into 2nd place. Other contenders were the BMW 1-Series, Ford Puma, Porsche Taycan, Renault Clio and Toyota Corolla.The...

Isuzu knap sy mu-X op

Isuzu Motors Suid-Afrika (IMSA) het pas ‘n opgeknapte weergawe van sy mu-X aangekondig. Die nuwe weergawe , wat weer in ‘n 4×2- en 4×4-weergawe beskikbaar is en met dieselfde turbo-diesel enjin van drie liter aangedryf word, spog nie net met...
spot_img

latest articles