Johann van Tonder
Johann van Tonder is ‘n boorling van George met ‘n groot liefde vir die Suid Kaap, sy natuur en geskiedenis. As redakteur, joernalis, radio persoonlikheid en storieverteller leef hy hom uit in die wêreld van motors en motorfietse en bevind homself gereeld in verskillende dele van die land op die nuutste motor en motorfiets bekendstellings. Onder die vaandel Trailrider Media verskaf hy motor en motorfiets verwante inhoud aan koerante, tydskrifte en verskeie radiostasies.
BMW K1600 GT
“Maar is dit nog 'n motorfiets?” Dis tong in die kies gevra, maar tog ‘n vraag met meriete. Die nuwe BMW K1600 GTL is groot en bied inderdaad amper al die luukses wat ‘n motor bied, plus ‘n heelwat...
‘n Veiling Ervaring.
Die gewag vir ‘n “Bargain”!
Artikel: Carina Burger
Dis ‘n vreemde ding, ‘n veiling, as jy nie daaraan gewoond is nie. Dis ‘n samekoms van mense, van alle oorde van die lewe, wat almal die selfde items wil kom koop en...
Plett’s New Mountain Bike Park, A Cut Above The Rest
Article & Photos: Elise Kirsten @elisekirstenA slow leak in my front tyre almost caused me to miss out on exploring the new mountain bike trails that snake their way across Sky Villa Boutique Hotel’s 500-hectare property, set on high...
2022 Opel Mokka
Met Opel wat deesdae in die Stellantis groep blyplek gevind het, is die 2022 Mokka ‘n welkome toevoeging tot hul modelreeks vir die Suid Afrikaanse mark. Soos met omtrent al die nuwe modelle in die Stellantis stal, het ook...
Honda Transalp – Bekostigbare avontuur!
Die afgelope jare het 'n ontploffing in die dubbeldoel motorfiets mark gesien. Oor naweke sien jy hulle ry, die manne op die groot motorfietse vol stof, op pad na 'n nuwe horison, 'n nuwe avontuur.
Ons bly in 'n...
BAIC B40 Plus
Toe die Japanese vervaardigers in die vorige eeu met hul “Jap Scrap” die plaaslike motormark betree, was dit ‘n opdraende stryd om markaandeel en harte van die koperspubliek te wen. Dit het dekades geneem, maar vandag is Japanese voertuie...