Johann van Tonder
Johann van Tonder is ‘n boorling van George met ‘n groot liefde vir die Suid Kaap, sy natuur en geskiedenis. As redakteur, joernalis, radio persoonlikheid en storieverteller leef hy hom uit in die wêreld van motors en motorfietse en bevind homself gereeld in verskillende dele van die land op die nuutste motor en motorfiets bekendstellings. Onder die vaandel Trailrider Media verskaf hy motor en motorfiets verwante inhoud aan koerante, tydskrifte en verskeie radiostasies.
Audi RS4 Avant
I was delighted to be introduced to the latest version of Audi’s RS4, in this instance in Avant form (no saloons any more) complete with a radical change of power unit - no doubt introduced to make emissions targets...
Kiden KD125-V
Zontes is one company that seems to be serious about mobilizing South Africa to get onto two wheels. You need to be sixteen to obtain a valid licence, and then you are limited to a 125 cc motorcycle....
2019 Mazda 3
Die Mazda 3 het sedert sy bekendstelling in 2003 wêreldwyd reeds meer as ses miljoen eenhede verkoop en is ‘n topverkoper in die Mazda stal. Met ‘n geskiedenis wat so vêr terugstrek as 1963, met die Mazda Familia motor...
Legendary Hilux turns 50!
51 years ago Toyota launched its Hilux bakkie globally, but South Africa had to wait another year before it came to our shores. It was an immediate success for the Japanese automaker and did it, over the next...
Die Suid-Kaap Oumotorklub Erfenistoer 2019
Die Suid-Kaap Oumotorklub se jaarlikse Erfenistoer, trots ondersteun deur ReCollection Rides, vind vanjaar van 20 tot 24 September plaas. Die SKOMK sluit George, Mosselbaai en Oudtshoorn in, maar het lede en verteenwoordigers so ver as Beaufort-Wes en Victoria Wes.Vir die oumotor-entoesias...
Lamborghini Klub besoek Mosselbaai
Die stilte van die stil kusdorpie is onlangs onderbreek deur die gebrul van 26 Bulle uit die Lamborghini stal. Die massa-rit is gereel deur die Lamborghini Klub wat by Pinnacle Point tuisgegaan het en is in voorbereiding op ‘n...



