Johann van Tonder
Johann van Tonder is ‘n boorling van George met ‘n groot liefde vir die Suid Kaap, sy natuur en geskiedenis. As redakteur, joernalis, radio persoonlikheid en storieverteller leef hy hom uit in die wêreld van motors en motorfietse en bevind homself gereeld in verskillende dele van die land op die nuutste motor en motorfiets bekendstellings. Onder die vaandel Trailrider Media verskaf hy motor en motorfiets verwante inhoud aan koerante, tydskrifte en verskeie radiostasies.
Karoo toe! Op ‘n SYM CROX 125
Avontuur motorfietse is al by die twee dekades die in ding as dit by motorfietse kom. Die bekoring van die grondpad, poorte, passe, avontuur wat wag! Mens kry dan ook twee soorte “avonturiers”. Jy kry die ploert wat op...
Why BMW was the Supra’s saving grace
Depending on how you look at it, Toyota’s decision to partner with BMW on the all-new GR Supra can either be met with a celebratory fist bump, or a look of disdain. Disdain in the sense that the Supra...
Warm Swift Sport Skop nou met turbokrag
Noem die naam van Suzuki Swift Sport en meeste motor-entoesiaste sal met respek reageer. Die klein warm buksie het oor die jare beïndruk met eerlike verrigting, rateltaai enjins en bougehalte met integriteit, ‘n Ligte bak, toergierige enjins en relatiewe...
Volkswagen T-Cross
Another string to the VW bow
Everyone knows that the easiest way for a manufacturer to improve showroom traffic is to fill the showroom with SUVs and that’s exactly what VWSA will be doing as from the third week of...
Ultimate Drive en Ultimate Lifestyle gaan groot!
Ultimate Drive is bykans 5 jaar reeds ‘n bekende titel op die Wes Kaap se rakke. Die Motor koerant, gesetel in George, is die enigste alleenstaande motor publikasie in die Suid Kaap en word versprei van Plett in die...
KTM 790 R – Koning van die Berge
Toe BMW in 2007 hul F800GS bekend gestel het, was dit 'n baanbreker in die middelgewig avontuur mark. Toentertyd was die norm in die segment 'n enkel silinder 650, terwyl jou tweeslilinder opsies iets soos die Honda TransAlp of...



