16.8 C
George
spot_img

Johann van Tonder

Johann van Tonder is ‘n boorling van George met ‘n groot liefde vir die Suid Kaap, sy natuur en geskiedenis. As redakteur, joernalis, radio persoonlikheid en storieverteller leef hy hom uit in die wêreld van motors en motorfietse en bevind homself gereeld in verskillende dele van die land op die nuutste motor en motorfiets bekendstellings. Onder die vaandel Trailrider Media verskaf hy motor en motorfiets verwante inhoud aan koerante, tydskrifte en verskeie radiostasies.

Hyundai Atos

Hyundai Suid Afrika het laat in 2019 sy nuwe klein buksie die Atos met ‘n media bekendstelling in plaaslik terugverwelkom en ons was daar.‘n Nuwe voorkoms en moderne stilering asook aantreklike binneruim wat verbasend goed toegerus is, maak die...

TOYOTA RAV4 GX-R

Toyota het baanbrekerswerk gedoen toe die eerste RAV in 1994 in Japan en Europa bekendgestel is, nadat die eerste konsepvoertuig in 1989 by die Tokio Motorskou onthul is. ‘n Verbeterde konsep is in 1993 getoon wat nader aan die...

French invasion – Peugeot roars again

Did you know that Peugeot has one of the richest histories in South Africa’s motoring landscape? The French brand ran rampant in terms of sales in the 70s and 80s, but left our shores for various reasons. They returned...

Volkspod – Dit lyk soos ‘n Kewer-larwe!

Die geliefde Volkswagen Kewer met sy unieke bakvorm is onlosmaaklik deel van die motorwêreld. Aangewys as Motor van die Eeu is daar meer as 21 miljoen vervaardig tussen 1938 en 2003. Daar is dus nie ‘n tekort aan Kewers...

Lexus RC F-reeks

Luuks, én vinnig!Luuks, én vinnig. Dit klink dalk vir die leser na ‘n normale stelling vir ‘n duur sportmotor, maar dit is nie. Die luukstes is gewoonlik nie die vinnigste nie, en die vinnigstes is gewoonlik nie die luukste...

Ford Kuga ST-Line EcoBoost AWD Auto

Start Believing! The more recent history of the Ford Kuga in South Africa at least has been concentrated on rather hot peripheral issues that have done much to tarnish the image of Henry’s mid-size SUV which is a shame as...
spot_img

latest articles