16.8 C
George
spot_img

Johann van Tonder

Johann van Tonder is ‘n boorling van George met ‘n groot liefde vir die Suid Kaap, sy natuur en geskiedenis. As redakteur, joernalis, radio persoonlikheid en storieverteller leef hy hom uit in die wêreld van motors en motorfietse en bevind homself gereeld in verskillende dele van die land op die nuutste motor en motorfiets bekendstellings. Onder die vaandel Trailrider Media verskaf hy motor en motorfiets verwante inhoud aan koerante, tydskrifte en verskeie radiostasies.

Nuwe Toyota Corolla Sedan

Die staatmaker nou nog beterDie wêreld sonder ‘n Toyota Corolla is omtrent soos ‘n leefstyl sonder rugby en braaivleis, dit is nou in ‘n Suid Afrikaanse konteks. Meeste Corolla eienaars kan hul nie indink aan ‘n lewe sonder hul...

French Flair – Citroën’s Pioneers

Pioneers in the motor industry from the start the Citroën brand can be called many things, but never ordinary. The futuristic Citroën DS was designed over 18 years and launched in the 1950’s. Noted for its aerodynamic, futuristic...

Yamaha Niken

In Europe, the sight of a scooter with two front wheels is not that odd. There are quite a number of manufacturers who have adopted that design and one of them is Yamaha. They produced the 125 cc...

Audi A1

In 2011 het Audi tot die marksegment vir intreevlak-luikrugmotors toegetree met die bekendstelling van die A1, waarvan 13 700 sedertdien in Suid-Afrika verkoop is. Nou is die tweede geslag van Audi se intreevlak-modelreeks in September 2019 in Suid-Afrika bekendgestel...

Lexus UX eintlik ʼn stadsjapie

Ons kan dit nie genoeg beklemtoon nie: die SUV mark is ʼn ontluikende mark. Daar word konstant na nuwe nismarkte gesoek; selfs ʼn nismark in ʼn nismark! Dis terselfdetyd wonderlik én vreesaanjaend, maar feit bly staan dat vervaardigers...

Zontes 310-V

Zontes has just added a laid-back cruiser styled motorcycle to their 310 range. The current model line-up will now consist of the naked 310-R, the faired 310-X, the adventure styled 310-T and the new 310-V. In true cruiser fashion, you...
spot_img

latest articles