Agri-werker wen gesogde toekenning

0
1640
Dirk Rabie (Haygrove Plaasbesigheidsbestuurder), Lloyd Mungadze ( Haygrove Junior bestuur) en Sean Tager (Besturende Direkteur van Haygrove)

Lloyd Mungadze van Haygrove, Geelhoutboom is aangewys as die wenner in die kategorie, Junior bestuur.

Die belangrikste deel van die sukses van Haygrove in die besonder, die ongelooflike arbeidsmag. Die plaas wat van die weer-, wêreldmark- en uitvoermark afhanklik is, kan dit wisselvallig en soms onvoorspelbaar wees. Haygrove se stabiele arbeidsmag en die bekwaamheid van gespesialiseerde arbeidsmag is egter seker.

Vier van Haygrove verteenwoordigers het kategorieë gewen. Clyde Martins – Bespoeiingsspesialis, Veronica Terblanche – Sosiale Ontwikeling, Siyambuka Gantsu – Algemene werker en natuurlik ook ons Provinsiale wenner Lloyd Mungadze Junior Bestuur. Dit bewys dat Haygrove belegging in die ontwikkeling van hul arbeidsmag inderdaad vrugte afwerp. Hierdie vier individue het besondere groei en ontwikkeling getoon gedurende hul tyd by Haygrove.

Haygrove Eden is geleë op die Tuinroete van Suid-Afrika, in die sagte groeiende suiwel- en kwekeryvoorraad van George. Die boerdery het in 2010 begin om weer- en droogterisiko te versprei en om aan ‘n groeiende vraag na Suid-Afrikaanse bessies te voorsien. Benewens frambose en bloubessies, fokus Eden ook die hele jaar daarop om aarbeie te kweek met meer as 1000 personeel lede.

Corne Botha President en Christo Fourie vise-presedent van George Landbou Skou en Tuinroete Streek-koördineerder van Agriwerkerskompetisie in Tuinroete het ook die Danie Niemand toekenning vir die beste presterende streek ontvang, ten spyte van moeilike omstandighede en uitdagings tydens die Western Cape Prestige Agri Awards wat in Paarl aangebied was.

Corné Botha (George Landbou Skou President) Christo Fourie (Vise-President en Tuinroete Streek-koördineerder)

Ons het 14 Plase besoek en met 75 Agri-werkers onderhoude gevoer waarvan die wenners deur is na die Western Cape Prestige Agri Awards en daar het ons streek die wenner van Junior Bestuur Kategorieë op gelewer.

Previous articleKeeping birds off your roof
Next articleSmutsville and Sizamile Street Vendors receive training
Herman Pienaar
23 years ago Herman and his wife Carina, with their 2 daughters moved to George in the beautiful Garden Route region of South Africa. He has a passion for the people of the region and is involved in many humanitarian projects. He is co-owner of the popular Facebook group called Georgiete Staan Saam with a membership of 84 500. He is a connector and an activist for unity and works tirelessly to help all communities in George and the Garden Route to realise that the answer for the political, business and socio-economical problems of the area is to stand together, plan together and working together at a common sustainable goal of alleviating poverty.Herman is the CEO of the Love Garden Route NPC and is one of the founders of the Love George movement. He is the owner and founder of the GardenrouteNEWS platform (previously Lovegeorge NEWS) and the online radio stations RadioCSA. For 32 years Herman specializes in web development and web design and through his business also offer web-hosting, email-hosting and domain-hosting.As a Pastor he has presented over 40 men's and women's camps where the main focus is to assist and guide Christians in discovering who and whose they are, discovering their true calling and then activate them into their true Prophetic and Apostolic calling.