AANVULLINGS OM HIERDIE SOMER GESOND TE BLY

0
1259

KOLLAGEEN: Probeer kollageen om jou vel regdeur die somer te voed en gesond te laat lyk. Dit is die proteïen wat die meeste in ons liggame voorkom en help om dooie selle in die vel te vervang en maak ons vel sterk. Studies het bewys dat 2,5-5 gram kollageenhidrolisaat kan help om vog in die vel en elastisiteit te verbeter en terselfdertyd droogheid en skurfheid verminder – ‘n bonus wanneer die vel ná ure in die son droog en skurf raak. Kollageen kan ook help om selluliet en rekmerke te verminder. Om meer kollageen in jou dieët te kry, kan jy regte beenaftreksel drink, ‘n drankie maak met proteïenpoeier gemaak van beenaftreksel, of kollageenaanvullings neem.

PROBIOTIKA: Probiotika is die goeie bakterieë wat in die dermkanaal voorkom en vertering, immuunfunksie en ‘n paar ander funksies onder beheer te hou. Hulle hou ook wag teen enige ander slegte bakterieë wat die liggaam kan binnekom, insluitende bakterieë uit voedselbronne. Probiotika kan help met vertering en opgeblasenheid en terselfdertyd ekstra beskerming teen moontlike voedselvergiftiging verskaf. Probiotika kan ook help om jou vel se gesondheid te verbeter. Dit kan dus aknee en ander inflammatoriese veltoestande verminder.

MAGNESIUM: Magnesium is gedeeltelik verantwoordelik vir meer as 300 biochemiese funksies in die liggaam, insluitende proteïensintese en beheer van bloedglukose. Dit help om die spiere in jou spysverteringskanaal te laat ontspan, maagsuur te neutraliseer, pynverminderende hormone vry te stel en bloedsirkulasie te verbeter. As gevolg van hierdie voordele, help die inname van magnesiumaanvullings om algemene gesondheidskwale soos hoofpyn, verteringsprobleme en slaapprobleme te beveg. Benewens magnesiumaanvullings, probeer om magnesiumryke voedsel by jou dieët te voeg, soos gekookte spinasie, amandels, kasjoeneute, avocado en broccoli.

CURE FOR CHAPPED LIPS

Are chapped lips just a sign of dehydration? What else could be the cause?

Lips are more susceptible to drying out than other body surfaces, because they don’t contain oil glands or the protection of a tough outer layer. Chapped lips can be caused by dehydration, cold weather and wind, low humidity, dry air and sun exposure, particularly as you get older. If you lick your lips a lot, you could be causing or worsening the problem, since saliva contains enzymes that can weaken the tissue. (Don’t lick your lips before applying lip balm, which will seal in those enzymes.) Taking certain medications can also lead to chapped lips.

You can become dehydrated simply because you don’t drink enough fluids, as a result of sweating a lot during exercise or because of hot and humid weather. Increased urination, which is a side effect of some medications and possibly a sign of undiagnosed or uncontrolled diabetes, can also lead to dehydration.

Our pharmacist suggests the following strategy for dealing with chapped lips:

  • If your lips are more chapped in the morning upon awakening, it may because you are breathing through your mouth. If so, try putting a protective barrier of lip balm on before bed.
  • If you have cracking at the angles of your mouth, take a multivitamin that provides at least 100 percent of the recommended daily intake of B vitamins.
  • As a last resort you might consider applying an over-the-counter hydrocortisone cream three times per day for up to one week and then apply a lip balm.
  • The American Academy of Dermatology recommends using a humidifier at home to keep the air moist and covering you mouth with a scarf in cold, windy weather.

Source: Fanies Pharmacy

Original article was in Ultimate Lifestyle ED.10