“60 Years and still going: All For The Love of Agriculture Well Done John Nqweniso”

0
864

As jong Xhosa man het John Nqweniso van ‘n plaas in Burgerdorp, George toe getrek en in November 1999 by die George Landbou Skou begin werk as grondbeheerbeamte aangestel deur destydse bestuurder Mnr Jan Stander.

Hier was John 3 jaar by George Landbou Skou

John is gebore 26 Februarie 1960 in Molteno en het op-geroei in Burgersdorp, hy het 3 kinders en sy vrou Christina bly in Aliwal Noord.

Die afgelope 20 jaar wat John betrokke is by George Landbou Skou het hy vier presidente oorleef en is elke dag op sy pos, getrou en hardwerkend, wat natuurlik ‘n voorbeeld is van ‘n man wat sy werk ter harte neem.  Dis geen geheim, dat dit baie harde werk is om George Landbou Skou aan die gang te hou, met talle uitdagings het John met sy deursettings vermoë alle uitdagings van die afgelope 20 jaar oorkom.

Ons haal ons hoed af vir die man wat George Landbou Skou help bou en laat groei het, wat ook lang ure insit voor die skou en 2020 gaan geen verskil wees nie, John se bydrae sal altyd waardeer en respekteer word.

En dit gesê; 

John is ook vandag 60 jaar, die skouraadslede  en vriende het elkeen bygedra en aan hom ‘n kontant geskenk gegee en koek en tee saam hom geniet.

“60 Years and still going all for The Love of Agriculture Well done John Nqweniso”

Baie geluk Johan Nqweniso en dankie vir jou lojaliteit teenoor George Landbou Skou.

Previous articleVIDEO TRAILER: fynfoto interview by Adin Walls
Next articleSoup kitchen volunteers thanksgiving ceremony
Herman Pienaar
23 years ago Herman and his wife Carina, with their 2 daughters moved to George in the beautiful Garden Route region of South Africa. He has a passion for the people of the region and is involved in many humanitarian projects. He is co-owner of the popular Facebook group called Georgiete Staan Saam with a membership of 84 500. He is a connector and an activist for unity and works tirelessly to help all communities in George and the Garden Route to realise that the answer for the political, business and socio-economical problems of the area is to stand together, plan together and working together at a common sustainable goal of alleviating poverty.Herman is the CEO of the Love Garden Route NPC and is one of the founders of the Love George movement. He is the owner and founder of the GardenrouteNEWS platform (previously Lovegeorge NEWS) and the online radio stations RadioCSA. For 32 years Herman specializes in web development and web design and through his business also offer web-hosting, email-hosting and domain-hosting.As a Pastor he has presented over 40 men's and women's camps where the main focus is to assist and guide Christians in discovering who and whose they are, discovering their true calling and then activate them into their true Prophetic and Apostolic calling.