No Alcohol at beaches

0
229

Public Notice: No Alcohol at beaches

George Municipality strictly enforces NO ALCOHOL ALLOWED on our beaches and especially over the Festive Season. The George law enforcement officers will be assisted by 30 Beach Monitors during the Festive Season to assist with beach patrols and bag checks. All Beach Monitors will be identifiable, whether by reflector jackets or reflector bands and carry identification cards.
The municipality encourages all beachgoers to assist our officials in ensuring that their day at the beach is a safe and pleasant experience. Neighbourhood Watches, Community Police Forums, George Traffic Services, Provincial Traffic Services as well as the South African Police Service (SAPS) also work closely with the Municipality regarding Community Safety.
Any type of liquor is strictly prohibited on all beach areas under the control of the George Municipality which include Herold’s Bay, Gwaiing River Mouth Beach and Day Camp, Victoria Bay, Wilderness, and Leentjiesklip areas. If Law Enforcement confiscates liquor from beachgoers, a notice of confiscation will be issued to the offender. All confiscated items or goods are handed over to SAPS, for disposal at their discretion.
For any further information or complaints please contact the Law Enforcement office on 044 801 6350 (7.45am-4.30pm) or 044 801 6300 (a/h)(standby team for bylaw-related emergencies only).
The public can also email sprins@george.gov.za with complaints or related matters.
The physical address of the Law Enforcement Office is 25B Cathedral Street.

Openbare kennisgewing: Geen alkohol by strande nie
George Munisipaliteit tree streng op teen GEEN ALKOHOL op ons strande nie en veral oor die Feestyd sal dit streng toegepas word. Die George-wetstoepassers sal gedurende die Feesseisoen deur 30 strandmonitors bygestaan word om te help met strandpatrollies en sakkontroles. Alle strandmonitors sal identifiseerbaar wees, hetsy deur glimbaadjies of glimbande en sal identifiseringskaarte dra.
Die munisipaliteit moedig alle strandgangers aan om ons amptenare by te staan om te verseker dat hul dag by die strand ‘n veilige en aangename ervaring is. Buurtwagte, Gemeenskapspolisieforums, George Verkeersdienste, Provinsiale Verkeersdienste asook die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) werk ook nóú saam met die Munisipaliteit rakende gemeenskapsveiligheid.
Enige tipe drank is streng verbode op alle strandgebiede onder beheer van die George Munisipaliteit, wat Heroldsbaai, Gwaiingriviermondstrand en -dagkamp, Victoriabaai, Wildernis en Leentjiesklipgebiede insluit. Indien wetstoepassers drank by strandgangers konfiskeer, sal ‘n kennisgewing van konfiskering aan die oortreder uitgereik word. Alle gekonfiskeerde items of goedere word aan die SAPD oorhandig, om ontslae te raak na goeddenke.
Vir enige verdere inligting of klagtes kontak asseblief die wetstoepassingskantoor by 044 801 6350 (7.45vm.-16.30nm.) of 044 801 6300 (n/u) (bystandspan slegs vir bywet-verwante noodgevalle).
Die publiek kan ook e-pos stuur aan sprins@george.gov.za met klagtes of verwante sake.
Die fisiese adres van die wetstoepassingskantoor is Cathedralstraat 25B.