Wat is kersfees sonder kersliggies?
In Denneoord is daar die bekende straat die tyd van die jaar, Oewerstraat waar die inwoners jare terug besluit het om die straat te verander in ‘n spokieswêreld die kesliggies is vanaand 01 Desember 2019 aan-geskakel.
Honderde mense stroom elke jaar van 1 Desember tot 1 Januarie na Oewerstraat, Denneoord om deel te wees van die besoekers wat deur die straat stap en julself verwonder aan die spokieswêreld.
Die ervaring is gratis en sorg dat die hele gesin die feestelike atmosfeer van Kersfees ervaar.