By waters waar rus is…
Groot Brakrivier, gelys as een van die Top 10 rustigste dorpiesTerwyl 2019 op ‘n dolle vaart af jaag na Desember, is daar ‘n dorpie in die Suid Kaap waar tyd net so bietjie stadiger verloop. ‘n Plekkie waar mense...
As jy moeg word vir die lewe in die stad…
Artikel & Fotos: Johann van TonderToe, ek weet jy het dit lank laas gesing, maar die woorde is daar in jou kop. Die wysie sal jy altyd onthou. Ek sal die eerste versie sing:“...As ek moeg word vir die...
KONFYT-STOOMPOEDING
Resep: Maralize van WinsenGenoeg vir 6 mense
Bereiding: 10 min.
Gaarmaak: 2 uurBestanddele:
45 ml (3 e) aarbeikonfyt
430 ml (1¾ k) bruismeel
5 ml (1 t) bakpoeier
175 g botter, versag
250 ml (1 k) strooisuiker
3 eiersMetode:
1. Smeer 'n emaljebak met botter en sit die...
The Ox-wagon N1 – Part 1
"It is, perhaps, not just the journey that counts, but also the road that is travelled. And it's not necessarily the high road or the low road that matters, but rather the story behind the road that's important."Article and...
The OX-Wagon N1 Continued…
Attaquaskloof - Valley of Violence
Article and photos: Johann van TonderIn our previous issue we started the Ox-Wagon N1 story in Heidelberg and crossed the mountain into the Klein Karoo via the Gysmanshoek Pass. In this issue we continue our...
Gevulde Soetrissie
Resep en Fotos: Rosalyn van ZylBestanddele:Vleis vulsel:
1 Eetlepel botter
500g Beeshaas
1 Teelepel paprika
1 Eetlepel knoffel poeier of vars knoffel
1 Teelepel sout
2 Eetlepels Worcestersous of Balsamiese asynBraai die vleis in botter en gooi speserye in terwyl dit braai.
Skep uit en hou...